找歌词就来最浮云

《Hou My Vas》歌词

所属专辑: 10+10 歌手: Ricus Nel 时长: 03:26
Hou My Vas

[00:00:00] Hou My Vas - Ricus Nel

[00:00:17] Ek het n foto

[00:00:20] N Foto gekry

[00:00:25] N Foto van jou en van my waar ons lag

[00:00:28] En ek dra hom by my

[00:00:33] Dit was die goeie

[00:00:37] Die goeie ou dae

[00:00:41] Jy was toe nog syne maar nou is jy myne

[00:00:45] Jy het so mooi gevra

[00:00:49] Hou my vas

[00:00:52] Ooh ho styf teen jou

[00:00:57] Bly by my

[00:01:01] Sommer hier sommer nou

[00:01:03] Sommer hier sommer nou

[00:01:05] Hou my vas

[00:01:08] Ooh ho styf teen jou

[00:01:14] Bly by my

[00:01:17] Sommer hier sommer nou

[00:01:19] Sommer hier sommer nou

[00:01:22] Jy sê ek's n dromer

[00:01:26] Jy is n droom

[00:01:30] Drome kom waar

[00:01:31] Toe ek sien het ek klaar by jou hart in gekruip

[00:01:38] Miskien moet ons weg gaan

[00:01:42] Vêr iewers heen

[00:01:46] En fotos van jou en van my waar ons lag op n eiland gaan neem

[00:01:54] Hou my vas

[00:01:57] Ooh ho styf teen jou

[00:02:02] Bly by my

[00:02:06] Sommer hier sommer nou

[00:02:08] Sommer hier sommer nou

[00:02:11] Hou my vas

[00:02:13] Ooh ho styf teen jou

[00:02:19] Bly by my

[00:02:22] Sommer hier sommer nou

[00:02:24] Sommer hier sommer nou

[00:02:43] Hou my vas

[00:02:46] Ooh ho styf teen jou

[00:02:51] Bly by my

[00:02:55] Sommer hier sommer nou

[00:02:56] Sommer hier sommer nou

[00:02:59] Hou my vas

[00:03:02] Ooh ho styf teen jou

[00:03:07] Bly by my

[00:03:11] Sommer hier sommer nou

[00:03:13] Sommer hier sommer nou

[00:03:16] Hou my vas