《Ysterlong》歌词

[00:00:00] Ysterlong - Adam Tas
[00:00:01] Written by:Adam Tas/Koekoes Bezuidenhout
[00:00:12] Dis amper 12 uur in die studie saal
[00:00:14] Daar's 7 dae se huiswerk om in te haal
[00:00:17] Dit kruip al nader aan daardie tyd
[00:00:20] Wanneer albei wysers boontoe kyk
[00:00:23] Hier 'n storie wat al jare loop
[00:00:26] As die manne laatnag staan en skelm rook
[00:00:29] Oor 'n ding wat sleepvoet deur die gange dwaal
[00:00:32] Wie weet wanneer hy vir jou kom haal
[00:00:35] Is jy bang vir hom hy's ysterlong
[00:00:38] As jy by die studiesaal se trappies afkom
[00:00:41] Is jy bang vir hom hy's ysterlong
[00:00:44] Hy dwaal heel nag in die gange rond
[00:00:47] Is jy bang vir hom hy's ysterlong
[00:00:50] As jy by die studiesaal se trappies afkom
[00:00:52] Is jy bang vir hom bang vir hom
[00:00:55] Is jy bang vir hom hy's ysterlong
[00:01:04] En vloog deur die eetsaal waar die planke kraak
[00:01:07] En die winter parmantig aan jou nekvel raak
[00:01:10] Dan hardloop jy die trappies twee twee op
[00:01:13] Elke haar op jou arms staan kierts regop
[00:01:16] Jou roommate lê al lank en snork
[00:01:19] Trap hom in die ribbes laat hy wakker word
[00:01:22] Vannaand lê julle weer en blaas toe knyp
[00:01:25] Going to the loo will be a big mistake
[00:01:28] Is jy bang vir hom hy's ysterlong
[00:01:31] As jy by die studiesaal se trappies afkom
[00:01:33] Is jy bang vir hom hy's ysterlong
[00:01:36] Hy dwaal heel nag in die gange rond
[00:01:39] Is jy bang vir hom hy's ysterlong
[00:01:42] As jy by die studiesaal se trappies afkom
[00:01:45] Is jy bang vir hom bang vir hom
[00:01:48] Is jy bang vir hom hy's ysterlong
[00:01:57] Daar's iets wat hyg in die donker gang
[00:02:00] Dit laat jou so bietjie na jou ma verlang
[00:02:03] Jy voel al sy vingers om jou nek
[00:02:06] Vlug boetie vulg na jou eie plek
[00:02:09] Is jy bang vir hom hy's ysterlong
[00:02:12] As jy by die studiesaal se trappies afkom
[00:02:14] Is jy bang vir hom hy's ysterlong
[00:02:17] Hy dwaal heel nag in die gange rond
[00:02:20] Is jy bang vir hom hy's ysterlong
[00:02:23] As jy by die studiesaal se trappies afkom
[00:02:26] Is jy bang vir hom bang vir hom
[00:02:29] Is jy bang vir hom hy's ysterlong
您可能还喜欢歌手Adam Tas的歌曲:
随机推荐歌词:
- 共同渡过 [张国荣]
- 人生百年 [群星]
- 如果真的有来生 [浪仔阿铭]
- キミがくれたモノ [mao]
- Paradise(Album Version) [Aldo Nova]
- De La Fenetre D’En Haut [Charles Trenet]
- No You Girls [Franz Ferdinand]
- 陌路忧伤 [刘菲菲]
- 酱紫说爱 [小文]
- Within You’ll Remain [林忆莲]
- 明白 [Closer]
- 斑鸠呼友 [儿童歌曲]
- I’ll Be With You In Apple Blossom Time [Chet Atkins]
- 你的爱融化了 [彤童]
- Pardons [Jacques Brel]
- Sister of Mercy [Thompson Twins]
- Hallelujah I Love Her So [Stevie Wonder]
- All That Jazz [Kids on Broadway]
- Moonraker [Shirley Bassey]
- 东流 [yukiri]
- No bad [カフカ]
- Go Away(Live) [Royksopp]
- 18 Til I Die(Live At Pavilhoa Atlantico, Lisboa / 2005) [Bryan Adams]
- I Rowed A Little Boat [John Lee Hooker]
- Smells Like Teen Spirit [Classic Rock&Indie Rock&M]
- 你就像我的空气 [猪猪]
- 童林传(上)0054 [单田芳]
- Katie Dear [The Louvin Brothers]
- 皇朝中我指鹿为马 [MC玺少]
- Deep Blue Sea [Mia Moravis]
- 酒鬼 [麦客文强]
- Non Ti Scordar Di Me [Mario Lanza]
- The Birth Of The Blues [Frank Sinatra]
- Cinderella (Story) [Teddybears]
- 就此别过(伴奏) [马马]
- Match Made in Hell [Bear Claw]
- The Look-5 [Studio Musicians]
- 勇敢的北京 [冷漠]
- Ten Good Years(2007 Digital Remaster) [Nancy Wilson]
- 最好不相见 [廖昌永]
- 杰克和吉尔 [儿童歌曲]
- Tin Man(Live) [America]