找歌词就来最浮云

《Sal Jy My onthou》歌词

所属专辑: Wat Rym Met Liefde 歌手: Andriette 时长: 03:21
Sal Jy My onthou

[00:00:00] Sal Jy My onthou - Andriette

[00:00:01] Written by:Helmut Meijer/Andriette Norman

[00:00:15] Hierdie is my laaste brief aan jou

[00:00:20] Hierna wil ek niks van jou onthou

[00:00:29] Nie jou lag of jou gesig nie ons

[00:00:35] Eerste dans in sterre lig

[00:00:40] En al is jy nie hier om my vas te hou

[00:00:44] Sal ek dit onthou

[00:00:48] Dat jy vir my lief was en ek vir jou

[00:00:57] Sal jy dit onthou

[00:01:03] Sal jy dit onthou

[00:01:13] Hier in my hart lief jy nog voort worstel

[00:01:20] Met my laat my droom

[00:01:26] Om wakker te word en te weet jy het

[00:01:34] Reeds van my vergeet

[00:01:38] En al is jy nie hier om my vas te hou

[00:01:43] Sal ek dit onthou

[00:01:47] Dat j vir my loef was en ek vir jou

[00:01:55] So hou my vas n laaste keer

[00:01:58] Se my net weer wat het hier gebeur

[00:02:08] En al is jy nie hier om my vas

[00:02:11] Te hou sal ek dit onthou

[00:02:16] Dat jy vir my lief was en ek vir jou

[00:02:23] En al is jy nie hier om my vas

[00:02:26] Te hou sal ek dit onthou

[00:02:31] Dat jy vir my lief was en ek vir jou

[00:02:39] Sal jy dit onthou

[00:02:46] Sal jy dit onthou

[00:02:53] Sal my onthou