找歌词就来最浮云

《Lisa Se Klavier(Extended Mix)》歌词

所属专辑: Tekno 歌手: Andries Hendrik Potgieter 时长: 05:51
Lisa Se Klavier(Extended Mix)

[00:00:00] Lisa Se Klavier [Extended Mix

[00:01:01] Ek het 'n vriendin ver by die blou see

[00:01:07] Teen die hang van Tafelberg

[00:01:10] As die son sak speel sy die mooiste melodiëe

[00:01:22] Haar vingers ken die pad opgesluit in wit en swart

[00:01:29] Die klavier se grootste vreugde

[00:01:34] Hartseer en verlange verstaan die hart se diepste smart

[00:01:43] Ja die hele wereld word stil

[00:01:47] En luister in die donker uur

[00:01:51] Na die naggeluide van Lisa se Klavier

[00:01:58] Ja die hele wereld word stil

[00:02:02] Luister in die donker uur

[00:02:06] Na die naggeluide van Lisa se Klavier

[00:02:30] En Lisa kannie ophou as sy eers begin het nie

[00:02:37] En sy laat my nooit huistoe loop of

[00:02:41] Afskeid neem voor my laaste sigaret nie

[00:02:52] Ek staan op haar balkon

[00:02:56] Ek drink haar appelkoostee

[00:02:59] Kyk uit na Kaapstad in die nag

[00:03:03] Die liggies en die swart swart see

[00:03:13] Ja die hele wereld word stil

[00:03:17] Luister in die donker uur

[00:03:21] Na die naggeluide van Lisa se Klavier

[00:03:28] Ja die hele wereld word stil

[00:03:32] Luister in die donker uur

[00:03:36] Na die naggeluide van Lisa se Klavier

[00:03:45] En onder op die sypaadjie

[00:03:48] Sien ek die bergie en sy maat

[00:03:52] Staan op en opkyk ver na bo

[00:03:55] Vannuit die vullis van Oranjestraat

[00:04:07] Hul ken al lank die klanke wat uit haar woonstel stroom

[00:04:15] Lank na twaalf met die deure oop

[00:04:18] Al moan die bure ookal hoe

[00:04:20] Word Lisa elke boemelaar se droom

[00:04:28] Ja die hele wereld word stil

[00:04:32] Luister in die donker uur

[00:04:36] Na die naggeluide van Lisa se Klavier

[00:04:43] Ja die hele wereld word stil

[00:04:47] Luister in die donker uur

[00:04:51] Na die naggeluide van Lisa se Klavier

您可能还喜欢歌手Andries Hendrik Potgieter的歌曲: