《Ek Mis Jou Elke Dag》歌词
[00:00:00] Ek Mis Jou Elke Dag - Patrizio Buanne (帕吉欧)
[00:00:02] Written by:R Joubert
[00:00:11] Van vroegaand al skyn die hawe se ligte
[00:00:14] Hul knipoog en dans oor die kaai
[00:00:18] Die nagwind waai koud daar's reën in die lug
[00:00:22] Ek voel nie die sproei teen my waai
[00:00:25] Dis so 'n eensame aand
[00:00:29] Die afskeid lê swaar in my heart
[00:00:34] Ek mis jou elke dag 'n bietjie meer
[00:00:40] Die dae wat vreugde was is nou net seer
[00:00:48] Elke dag word 'n weer probeer
[00:00:51] Of is alles verby
[00:00:55] Ek mis jou elke dag 'n bietjie meer
[00:01:03] By middernagure by gister se vure
[00:01:06] Dink ek sonder jou oor wat was
[00:01:10] In oggend se koeltes vra ek wat die doel is
[00:01:14] En kyk teen ons ou foto's vas
[00:01:17] Dis so 'n eensame aand
[00:01:21] Die afskeid lê koud in my hart
[00:01:25] Ek mis jou elke dag 'n bietjie meer
[00:01:32] Die dae wat vreugde was is nou net seer
[00:01:39] Elke dag word 'n weer probeer
[00:01:43] Of is alles verby
[00:01:47] Ek mis jou elke dag 'n bietjie meer
[00:01:55] Ek dwaal tussen mense en voel net hoe eensaam ek is
[00:02:01] Ek mis jou ek soek jou ek wil net weer teen jou kom rus
[00:02:22] Elke dag word 'n weer probeer
[00:02:26] Of is alles verby
[00:02:30] Ek mis jou elke dag 'n bietjie meer
[00:02:37] Ek mis jou elke dag 'n bietjie meer
[00:02:44] Die dae wat vreugde was is nou net seer
[00:02:51] Elke dag word 'n weer probeer
[00:02:55] Of is alles verby
[00:02:58] Ek mis jou elke dag 'n bietjie meer
您可能还喜欢歌手Corlea Botha的歌曲:
随机推荐歌词:
- 天使掌门人 [金贤政]
- 太阳底下最伟大的傻瓜039 [有声读物]
- Look Away [Lissie]
- 我们呢 [朱七]
- You Can Make It If You Try [Sly And The Family Stone]
- SUPERSTAR [Full Of Harmony]
- 明明就是你 [万慧宜]
- 只是偶然想起(单曲版) [彭雪]
- Bandera Tregua En Alto [Pandora]
- No Quarter [Jimmy Page]
- Rock Music [Starship]
- 中国美眉 [罗百吉]
- La Plata(DeepLick Remix) [Jota Quest]
- Nobody [The Hollies]
- Chanel, cocaína y Dom Perignon [Loquillo&Nu Niles]
- Easy To Fall In Love [康威-特威提]
- 分手无言 [陈亚鹏]
- Northern Cali Dippin’ [Woodie]
- 自有之仙 [猜乐队]
- Could It Be I’m Falling in Love [70s Greatest Hits]
- L’ange [Boby Lapointe]
- Harry Haller [Goldroger]
- Sacramento(A Wonderful Town) [Middle Of The Road]
- Sister(New Album Version) [Linus Young]
- 两个世界 [张目[演员]]
- Have You Seen Her [The Greatest Hit Squad]
- (Live) [Ali ()]
- Feeling Of Christmas [Emelie Hollow]
- 大龄青年的爱情 [秋裤大叔]
- Ziel Halal [Yonii]
- Ma joie [Tino Rossi]
- The Nitty Gritty(Single Version) [Gladys Knight&The Pips]
- What I Did for Love [Priscilla Lopez&Chorus Li]
- The Ruling Class [The Monochrome Set]
- Don’t Let Our Love Start Slippin’ Away [Studio Musicians]
- Oh, Pretty Woman (In the Style of Roy Orbison)(Demo Vocal Version) [ProSource Karaoke]
- En un Rincón del Alma(En Vivo) [Alberto Cortez]
- Love Of My Life (Album Version) [Carly Simon]
- Le pape des fous [Angelo del Vecchio]
- Carol Jane(Remastered 2015) [The Everly Brothers]
- Embraceable You [Nat King Cole Trio]
- Champion of Love [Alvin Slaughter]