找歌词就来最浮云

《Wie Ek Is》歌词

所属专辑: Wie Ek Is 歌手: Corlea Botha 时长: 03:53
Wie Ek Is

[00:00:00] Wie Ek Is - Corlea Botha

[00:00:01] Vasgevang en so verlore

[00:00:08] Teen die mure staan my naam

[00:00:14] Hoog baklei teen al my spoke

[00:00:22] Teen die foto's in my raam

[00:00:28] In my eensaamheid

[00:00:35] Kom besef en rede uit waarheid

[00:00:43] Net vir my

[00:00:48] Om my lewe terug te kry

[00:00:51] Soveel redes sesluite

[00:00:55] En als is verby

[00:00:58] Sonder jou

[00:01:01] Om my drome weer te bou

[00:01:05] En van voor af

[00:01:07] Te leer om te bly

[00:01:11] Wie ek is wie ek is

[00:01:27] In jou briewe en akoorde

[00:01:34] Het my hart tot nuut geleer

[00:01:40] Niemand anders in my woorde

[00:01:46] Oohoo

[00:01:48] My hart is in beheer

[00:01:53] En in my gebrokenheid

[00:02:00] Breuk deur die stilte

[00:02:03] My waarheid

[00:02:05] Net vir my

[00:02:10] Om my lewe terug te kry

[00:02:13] Soveel redes besluite

[00:02:17] En als is verby

[00:02:20] Sonder jou

[00:02:23] Om my drome weer te bou

[00:02:27] En van voor af

[00:02:29] Te leer om te bly

[00:02:35] Jy was lief vir my

[00:02:37] Dit was ons tyd

[00:02:40] Maar liefling almal se

[00:02:43] Sand hardloop uit

[00:03:00] Net vir my

[00:03:04] Om my lewe terug te kry

[00:03:08] Soveel redes Besluite

[00:03:12] En als is verby

[00:03:15] Sonder jou

[00:03:19] Om my drome weer te bou

[00:03:22] En van voor af

[00:03:23] Te leer om te bly

[00:03:32] Wie ek is wie ek nog altyd was

您可能还喜欢歌手Corlea Botha的歌曲:

随机推荐歌词: