《Vergeet en Vergewe》歌词

[00:00:00] Vergeet en Vergewe (live) - Nicholis Louw
[00:00:43] Weggestoot verneuk verniel
[00:00:47] Duisend trane verloor nog 'n siel
[00:00:51] In die donker agter die deur
[00:00:56] Hoekom maak ons mekaar so seer
[00:01:00] Goddeloos hoogmoed en moord
[00:01:05] Jaloesie vertroue oorboord
[00:01:09] Die kinders huil sal ons eendag leer
[00:01:14] Hoekom maak ons mekaar so seer
[00:01:19] Vergeet en vergewe
[00:01:23] Vergewe my sonde weer
[00:01:28] Staan by die wete
[00:01:32] Dis wat die liefde leer
[00:01:36] Vergeet en vergewe
[00:01:41] Vergewe die laaste keer
[00:01:45] Begin by die einde
[00:01:48] Tussen die lyne
[00:01:50] Vergewe al maak dit seer
[00:02:01] Mishandel vervloek en verward
[00:02:05] Nog 'n leuen die tong is 'n swaard
[00:02:09] Vat die woord kom ons probeer
[00:02:14] Waarvoor maak ons mekaar so seer
[00:02:21] Vergeet en vergewe
[00:02:25] Vergewe my sonde weer
[00:02:30] Staan by die wete
[00:02:34] Dis wat die liefde leer
[00:02:39] Vergeet en vergewe
[00:02:43] Vergewe die laaste keer
[00:02:48] Begin by die einde
[00:02:50] Tussen die lyne
[00:02:52] Vergewe al maak dit seer
[00:02:56] Vergeet en vergewe
[00:03:05] Vergeet en vergewe
您可能还喜欢歌手Nicholis Louw的歌曲:
随机推荐歌词:
- Du Vent [Mano Solo]
- Mary Says(Album Version) [王力宏]
- Yearning for the Sun [Dark Princess]
- 情多苦 [刘锡明]
- Ha Paisti(LP版) [Maire Brennan]
- Sunshine Reggae(Club) [Laid Back]
- Wasted Time [Europe]
- 創縁ロジック [茶太]
- 岁月 [Huang Shanheng]
- 我的爱情我做主 [刘若柳]
- Where Do You Go(Radio Mix) [No Mercy]
- 爱在一起 [陈晓元]
- Love Walked In [Etta Jones]
- Blueberry Hill [Eero ja Jussi & The Boys]
- 多情男人 [刘金宇]
- Do Right By You [Elan]
- Don’t Stop Believing [The Glee Allstars]
- 刺马 [罗文]
- Pete Kelly’s Blues [Bobby Darin]
- 最终殊途 [玄觞]
- Summer Nights(132 bpm) [Ken Laszlo&Jenny]
- I’ve Been Loving You Too Long(To Stop Now) [Otis Redding]
- Ether [Nothingface]
- Yesterdays [Billie Holiday]
- Say Boss Man [Bo Diddley]
- Comme Hier [Georges Brassens]
- Poro [Rick Digilio]
- Deux Enfants [Sylvie Vartan]
- You’re Alive [Dark Sky]
- I’m Making Believe [Ella Fitzgerald]
- One Way or Another (Teenage Kicks) [The Hit Factory]
- 假如战争今天爆发 [王宏伟]
- The Shadow Of Your Smile [Nancy Sinatra]
- Dead Silent [Bloody Sunday]
- Mr. Lonely [Bobby Vinton]
- The Greatest(Reprise to Sia) [Natalie Gang]
- Et bailler et dormir(Remastered 2016) [Charles Aznavour]
- Everything’s Moving Too Fast [Peggy Lee]
- Abismo [Kudai]
- Forever [Eric Hutchinson]
- On My Mind(Original Mix) [Don Diablo]