找歌词就来最浮云

《Emmers Vol Liefde》歌词

所属专辑: ’n Spesiale Aand Met Nicholis Louw 歌手: Nicholis Louw 时长: 03:38
Emmers Vol Liefde

[00:03:38] Emmers Vol Liefde - Nicholis Louw

[00:03:38] Ek kan nie wag om jou vanaand te bel

[00:03:38] Kan nie wag dat jy die foon optel

[00:03:38] Kan nie wag om weer jou stem te hoor nie

[00:03:38] Jy is alles wat my siel wou he

[00:03:38] Jy is alles wat my hart wil se

[00:03:38] Jy is alles en nog meer vir my

[00:03:38] Maar jy't vergeet

[00:03:38] Lyk my jy't vergeet

[00:03:38] Ek gee jou emmers vol liefde

[00:03:38] Maar jy loop en mors

[00:03:38] Jy loop en mors

[00:03:38] Jy mors met my

[00:03:38] Ek gee jou emmers vol liefde

[00:03:38] Maar jy loop en mors

[00:03:38] Jy loop en mors

[00:03:38] Jy mors met my

[00:03:38] Ek kyk na jou en dink aan kinders hier

[00:03:38] Kyk na jou en wat my ma sou se

[00:03:38] Kyk na jou en weet jy is my toekoms

[00:03:38] Nou ek en jy kan saam die paadjie loop

[00:03:38] Ek en jy kan saam 'n huisie koop

[00:03:38] Ek en jy het niemand anders nodig nie

[00:03:38] Maar jy't vergeet

[00:03:38] Lyk my jy't vergeet

[00:03:38] Ek gee jou emmers vol liefde

[00:03:38] Maar jy loop en mors

[00:03:38] Jy loop en mors

[00:03:38] Jy mors met my

[00:03:38] Ek gee jou emmers vol liefde

[00:03:38] Maar jy loop en mors

[00:03:38] Jy loop en mors

[00:03:38] Jy mors met my

[00:03:38] Ooral om jou en my siel vat liefde

[00:03:38] Op die grond en jy draai al weer weg van my

[00:03:38] Ek gee jou emmers vol liefde

[00:03:38] Maar jy loop en mors

[00:03:38] Jy loop en mors

[00:03:38] Jy mors met my

[00:03:38] Ek gee jou emmers vol liefde

[00:03:38] Maar jy loop en mors

[00:03:38] Jy loop en mors

[00:03:38] Jy mors met my

[00:03:38] Jy mors met my