找歌词就来最浮云

《Aai Aai die Witborskraai》歌词

所属专辑: RSG - Die Heel Mooiste 100 Kinderliedjies 歌手: Tannie Riana 时长: 01:32
Aai Aai die Witborskraai

[00:00:00] Aai Aai die Witborskraai - Tannie Riana

[00:00:00] Lyrics by:Cornelius Jacob Langenhoven/H. Van Loggerenberg

[00:00:01] Composed by:Cornelius Jacob Langenhoven/H. Van Loggerenberg

[00:00:05] Aai aai die Witborskraai

[00:00:07] Hiervandaan na Mosselbaai

[00:00:09] Hoog gevlieg en laag geswaai

[00:00:11] By die groot see omgedraai

[00:00:14] Raai raai Janpiet Kepaai

[00:00:16] Het sy rietgeweer gelaai

[00:00:18] Tier gaan skiet by Mosselbaai

[00:00:20] Nooit nie weer daar omgedraai

[00:00:36] Fooi fooi Stefaans du Toit

[00:00:38] Het gaan kuier by 'n nooi

[00:00:40] Met sy rietperd in die baai

[00:00:42] Daadlik weer daar omgedraai

[00:00:44] Aai aai die Witborskraai

[00:00:47] Hiervandaan na Mosselbaai

[00:00:49] Hoog gevlieg en laag geswaai

[00:00:51] By die groot see omgedraai

[00:01:07] Raai raai Janpiet Kepaai

[00:01:09] Het sy rietgeweer gelaai

[00:01:11] Tier gaan skiet by Mosselbaai

[00:01:13] Nooit nie weer daar omgedraai

[00:01:15] Fooi fooi Stefaans du Toit

[00:01:17] Het gaan kuier by 'n nooi

[00:01:20] Met sy rietperd in die baai

[00:01:22] Daadlik weer daar omgedraai

您可能还喜欢歌手Tannie Riana的歌曲:

随机推荐歌词: