找歌词就来最浮云

《My Hart Is Aan Die Brand》歌词

所属专辑: My Hart Is Aan Die Brand 歌手: Nicholis Louw 时长: 03:34
My Hart Is Aan Die Brand

[00:00:01] My Hart Is Aan Die Brand - Nicholis Louw

[00:00:18] Daar kom 'n tyd in elke man se lewe

[00:00:25] Wat jy wil weet net waar die liefde lê

[00:00:33] Dan kom daar 'n girl en sy draai jou drome om

[00:00:40] En as jy jou weer kan kry dan is dit alles verby

[00:00:47] Ek kan my geluk nie glo ek was onder nou's ek bo

[00:00:51] Daar's 'n meisie wat my hart wil hê

[00:00:54] Sit my af en sit my aan ek wil bly en ek wil gaan

[00:00:58] Daar's 'n meisie wat my hart wil hê

[00:01:02] Gooi my uit dan kom ek in dis die einde die begin

[00:01:06] Daar's 'n meisie wat my hart wil hê

[00:01:10] My hart is aan die brand

[00:01:12] My hart is aan die brand

[00:01:14] My hart is aan die brand oor jou

[00:01:20] Daar is 'n plan en daar is 'n rede

[00:01:28] Maak net die beste van wat jy kry

[00:01:35] Daar is nie 'n tyd nie die beste kom vanself

[00:01:42] Ja die liefde is blind jy sal dit eendag sien

[00:01:49] Ek kan my geluk nie glo ek was onder nou's ek bo

[00:01:53] Daar's 'n meisie wat my hart wil hê

[00:01:57] Sit my af en sit my aan

[00:01:59] Ek wil bly en ek wil gaan

[00:02:01] Daar's 'n meisie wat my hart wil hê

[00:02:04] Gooi my uit dan kom ek in dis die einde die begin

[00:02:08] Daar's 'n meisie wat my hart wil hê

[00:02:12] My hart is aan die brand

[00:02:14] My hart is aan die brand

[00:02:16] My hart is aan die brand oor jou

[00:02:20] Ek kan my geluk nie glo

[00:02:21] Ek was onder nou's ek bo

[00:02:23] Daar's 'n meisie wat my hart wil hê

[00:02:27] Sit my af en sit my aan

[00:02:29] Ek wil bly en ek wil gaan

[00:02:31] Daar's 'n meisie wat my hart wil hê

[00:02:35] Gooi my uit dan kom ek in dis die einde die begin

[00:02:38] Daar's 'n meisie wat my hart wil hê

[00:02:43] My hart is aan die brand

[00:02:44] My hart is aan die brand

[00:02:46] My hart is aan die brand oor jou

[00:02:50] Ek kan my geluk nie glo

[00:02:51] Ek was onder nou's ek bo

[00:02:54] Daar's 'n meisie wat my hart wil hê

[00:02:57] Sit my af en sit my aan

[00:02:59] Ek wil bly en ek wil gaan

[00:03:01] Daar's 'n meisie wat my hart wil hê

[00:03:05] Gooi my uit dan kom ek in dis die einde die begin

[00:03:08] Daar's 'n meisie wat my hart wil hê

[00:03:13] My hart is aan die brand

[00:03:15] My hart is aan die brand

[00:03:16] My hart is aan die brand oor jou

[00:03:20] My hart is aan die brand

[00:03:22] My hart is aan die brand

[00:03:24] My hart is aan die brand oor jou

随机推荐歌词: