《So Rock Ons Die Wêreld Reg》歌词

[00:00:00] So Rock Ons Die Wêreld Reg - Nicholis Louw
[00:00:02] Written by:Nicholis Louw/Don Kelly/Marc Brendon
[00:00:18] So doen ons die myle
[00:00:20] En so huil die byle
[00:00:22] Ons lewe dit
[00:00:25] En niemand kry ons onder nie
[00:00:27] Almal wil oor ons lees
[00:00:29] Want almal wil soos ons wees
[00:00:32] Ons lewe dit
[00:00:34] Steek die vlam aan die brand
[00:00:37] Om en om en om die wêreld
[00:00:41] Wag dit net vir jou
[00:00:46] Son en maan sal kom en gaan
[00:00:50] Dis joune
[00:00:52] So maak jou reg
[00:00:54] So rock ons die wêreld reg
[00:00:59] So maak ons 'n beter plek
[00:01:03] So rock ons die wêreld reg
[00:01:08] Staan sterk
[00:01:11] Ons doen dinge anders
[00:01:13] Niemand rock die wêreld soos jy
[00:01:25] Niemand doen dit beter
[00:01:27] Wêreldrekord brekers
[00:01:29] Ons lewe dit
[00:01:30] Ons lewe dit
[00:01:31] En niks kry ons ooit onder nie
[00:01:34] Vergeet van jou verlede
[00:01:36] Dis lankal al vergewe
[00:01:38] Jy's die pyl se punt
[00:01:41] En môre sal die son weer skyn
[00:01:43] Son en maan sal kom en gaan
[00:01:47] Dis joune
[00:01:49] So maak jou reg
[00:01:51] So rock ons die wêreld reg
[00:01:56] So maak ons 'n beter plek
[00:02:00] So rock ons die wêreld reg
[00:02:05] Staan sterk
[00:02:08] Ons doen dinge anders
[00:02:10] Niemand rock die wêreld soos jy
[00:02:38] Ons sal nooit opgee nie
[00:02:43] Ons sal nooit ingee nie
[00:02:47] So rock
[00:02:49] So rock ons die wêreld reg
[00:02:53] So maak ons 'n beter plek
[00:02:58] So rock ons die wêreld reg
[00:03:02] Staan sterk
[00:03:05] Ons doen dinge anders
[00:03:07] So rock ons die wêreld reg
[00:03:11] So maak ons 'n beter plek
[00:03:16] So rock ons die wêreld reg
[00:03:21] Staan sterk ons rock die wêreld
[00:03:24] Ons doen dinge anders
[00:03:26] Niemand rock die wêreld soos jy
您可能还喜欢歌手Nicholis Louw的歌曲:
随机推荐歌词:
- 日文歌曲 [つんく♂]
- 感情回归 [谭咏麟]
- Beat Yourself Blind [Skid Row]
- ブラボー! [モーニング娘。]
- 阿修罗 [王菲]
- In the End [Naked Lunch]
- The Little Thing Give You Away(Live) [Linkin Park]
- Season Of The Witch [Donovan]
- Bonito [Jarabe De Palo]
- Beyond the Sundial by Kevin Kern 跨越日光-凯文柯恩 [胎教音乐宝典]
- Say My Name 2016(Radio Remix) [Wildstyle]
- Still Getting Used to Being On My Own(Piano Tapes) [Tom Odell]
- aMazing MusiQue PaRK [MARiA]
- (Live) [杨瑾颂]
- Aroma del Cerro [Los Huanca Hua]
- I’m Gonna Leave You [Journey]
- Anytime [Journey]
- Vieni vieni si [Dalida]
- One Man Band [SECRET ALLSTARS]
- The Midnight Sun Will Never Set [Sarah Vaughan]
- Weep No More [Dave Brubeck&Carmen McRae]
- Cinema Paradiso (Se) [Katherine Jenkins]
- 明天以后 [林峯&泳儿]
- 红蔷薇 [童丽]
- Berlin, dein Gesicht hat Sommersprossen [Hildegard Knef]
- Write To Me From Naples [Dean Martin]
- 复活のイデオン [たいらいさお]
- 让我欢喜让我忧 [林琳]
- 盗心贼(2k17 Extended Mix) [颜妹&DJ Holo]
- Have Yourself a Merry Little Christmas [Trini Lopez]
- 杜鹃簇拥上雪霸(演唱版) [杜牧]
- Mundo de Amor [Los Enmascarados]
- Blame It On the Weatherman [The Hit Co.]
- Hu Và Em [Trang Anh Th]
- You Can Have Him (live)(Live) [Nina Simone]
- 宠爱 [夏子皓&奚佐佐]
- 雨打芭蕉 [唯有诺言]
- 醉相思 [祁隆]
- 233.金玉之乡 [祁桑]
- 为谁心碎 [邝美云]
- Grow Old with Me(Explicit) [Tom Odell]