《Is Dit Hoe Die Hemel Lyk》歌词

[00:00:00] Is Dit Hoe Die Hemel Lyk - Adam Tas
[00:00:01] Written by:Kobus Bezuidenhout
[00:00:19] Op 'n riempies bank in 'n rietdak huis
[00:00:23] Sit liewe jesus en my pa
[00:00:27] Hulle praat so oor die boerdery en al die peste wat so pla
[00:00:35] Op 'n agastoof staan 'n ketel en kook soet swart boeretroos
[00:00:44] Daar's 'n glimlag op jesus se gesig
[00:00:48] En in my pa se blou blou oë
[00:00:52] En is dit is hoe sy hemel lyk
[00:00:56] En is dit is hoe sy hemel proe
[00:01:01] En hoeveel paaitjies moes hy loop
[00:01:04] Om 'n stukkie van sy hemel te proe
[00:01:09] En hoeveel paaie mos hy loop
[00:01:13] Om 'n stukkie van sy hemel te proe
[00:01:34] Op 'n visserman skuit in 'n silwer see
[00:01:38] Sit my vriend schalk en vang
[00:01:42] Sulke groot vet visse wat sy nette skeur
[00:01:47] En soos reën in sy boot in val
[00:01:51] En ek sien hoe hy na sy hemel kyk
[00:01:55] Daar's 'n glimlag in sy oë
[00:02:00] En sy laaste vakansie was so welverdiend
[00:02:04] Soos manna uit die hand van bo
[00:02:08] En is dit is hoe sy hemel lyk
[00:02:12] En is dit is hoe sy hemel proe
[00:02:16] En hoeveel paaitjies mos hy loop
[00:02:21] Om 'n stukkie van sy hemel te proe
[00:02:25] En hoeveel paaie mos hy loop
[00:02:29] Om 'n stukkie van daai hemel te proe
[00:02:51] Op 'n riempies bank in 'n rietdak huis
[00:02:55] Sit liewe jesus en my pa
[00:02:59] Hulle praat so oor die boerdery en al die peste wat so pla
您可能还喜欢歌手Adam Tas的歌曲:
随机推荐歌词:
- Out of myself [Arco]
- Shut Up And Kiss Me [Mary Chapin Carpenter]
- Let It Run(Album) [Beachwood Sparks]
- Jingle Bells? [Barbra Streisand]
- Polygon Dust [Porter Robinson&Lemaitre]
- 虹の見える明日へ [奥華子]
- On My Way Home050865(enya、欧美经典) [Enya]
- 晶莹 [郑雨莹]
- Lundag [Malay]
- I Only Have Eyes For You [Doris Day]
- Long, Long Ago [Sam Cooke]
- Unforgettable(Remastered) [Dinah Washington]
- 苦苦恋 [大哲]
- Haitian Divorce [Steely Dan]
- Telephone [D’Mixmasters]
- Infected [Eyes Set To Kill]
- Goin’ To Chicago Blues [Kay Starr]
- Powerhouse [Mustasch]
- That Other Woman(Joe Remix) [Changing Faces]
- The Bed You Made For Me(Album Version) [Highway 101]
- Loving You(fast version|alt. take 6) [Elvis Presley&The Jordana]
- 等风来(Live) [刘雨潼]
- Ke Pali Pedi [Yannis Kotsiras]
- 讲的对摇 [7美人]
- 爱上一匹野马 [MC筱航]
- 続押韻見聞録 -未踏- [Hilcrhyme]
- Burn [Pura Vida Loco]
- How Much Is That Doggy In The Window [The Funsong Band]
- Razamanaz [Steve Grimmett]
- Baby Come Back [Serena Ryder]
- I Need You [Delta Heavy]
- City Lights [Conro&Royal]
- He’s Funny That Way [Billie Holiday]
- 相遇的秘密(伴奏) [印子月]
- Only Love Can Hurt Like This [Today’s Hot Hits]
- The Size Of A Cow [The Wonder Stuff]
- 街舞少年 [邪恶少年EB]
- 佛缘 印良法师 [网络歌手]
- You Don’t Have to Say You Love Me [Elvis Presley]
- 昨夜的渡轮上 [曾文力]
- 过去不删 [夏天Alex]