找歌词就来最浮云

《So verlief》歌词

所属专辑: Storm van Liefde 歌手: Adam Tas 时长: 03:38
So verlief

[00:00:00] So Verlief - Adam Tas

[00:00:01] Written by:Adam Tas

[00:00:18] Laat my ryk word

[00:00:20] Asseblief

[00:00:25] Nie met baie geld nie

[00:00:27] Maar met so klein bietjie lief

[00:00:32] Laat my oud word saammet jou

[00:00:42] Maak my suksesvol

[00:00:45] Asseblief

[00:00:49] Nie met n' fancy huis nie

[00:00:51] Maar met n' kaya vir my en haar ooo

[00:00:56] Waar ons kan speel na die sterre staar

[00:01:02] En ooee ooee ooee ek is so verlief op jou

[00:01:09] En ooee ooee ooee ek is so verlief op jou

[00:01:16] En ooee ooee ooee ek is so verlief

[00:01:38] Maak my geduldig

[00:01:40] Asseblief

[00:01:44] Om haar te troos as sy huil

[00:01:47] En om kwaad vir verstaan te ruil

[00:01:52] Maak van my n' gentle man

[00:01:58] Maak my standvastig

[00:02:01] Asseblief

[00:02:02] Hu hu hu hu hu

[00:02:05] Soos die rots waarop my huisie staan

[00:02:08] Die getroue draai van ons wentelbaan

[00:02:13] Maak vir my net soos dit

[00:02:19] En ooee ooee ooee ek is so verlief op jou

[00:02:26] En ooee ooee ooee ek is so verlief op jou

[00:02:33] En ooee ooee ooee ek is so verlief

[00:02:39] Bridge

[00:02:40] Koop n' ring vir daai vinger

[00:02:43] Waarom jy my draai

[00:02:45] Hey hey

[00:02:47] En ek koop n' rok vir daai lyfie

[00:02:50] Wat jy so swaai

[00:02:55] Want ek is so verskriklik verlief

[00:03:01] Ooee ooee ooee ek is so verlief op jou

[00:03:07] En ooee ooee ooee ek is so verlief op jou

[00:03:15] En ooee ooee ooee ek is so verlief

[00:03:28] En ooee ooee ooee ek is so verlief

随机推荐歌词: