找歌词就来最浮云

《Dis Verby》歌词

所属专辑: 10+10 歌手: Ray Dylan 时长: 03:58
Dis Verby

[00:00:00] Dis Verby - Ray Dylan

[00:00:00] Written by:Nikolaus Presnik/Don Kelly/Marc Brendon

[00:00:07] Dis verby en nou's dit ek en jy

[00:00:13] Het nog 'n kans gekry

[00:00:17] Ek is hier om hier te bly

[00:00:23] Dis verby en nou's dit ek en jy

[00:00:28] Laat ons liefde vlerke kry

[00:00:32] Kom lê jou hart by my

[00:00:39] Elke oomblik sonder jou

[00:00:43] Keer op keer ek't onthou

[00:00:46] Dit is nag om sonder jou te wees

[00:00:54] Elke mooi herinnering

[00:00:58] Het gedagtes teruggebring

[00:01:02] 'N minuut voel 'n ewigheid

[00:01:08] Dis verby en nou's dit ek en jy

[00:01:14] Het nog 'n kans gekry

[00:01:18] Ek is hier om hier te bly

[00:01:23] Dis verby en nou's dit ek en jy

[00:01:29] Laat ons liefde vlerke kry

[00:01:34] Kom lê jou hart by my

[00:01:40] Het elke dag verby gestry

[00:01:44] Soveel keer seergekry

[00:01:48] Dit is nag om sonder jou te wees

[00:01:56] Het probeer om op te staan

[00:01:59] Die alleen wou net nie gaan

[00:02:03] 'N minuut voel 'n ewigheid

[00:02:08] Dis verby en nou's dit ek en jy

[00:02:15] Het nog 'n kans gekry

[00:02:19] Ek is hier om hier te bly

[00:02:24] Dis verby en nou's dit ek en jy

[00:02:30] Laat ons liefde vlerke kry

[00:02:35] Kom lê jou hart by my

[00:02:47] Dis verby en nou's dit ek en jy

[00:02:53] Het nog 'n kans gekry

[00:02:57] Ek is hier om hier te bly

[00:03:33] Dis verby en nou's dit ek en jy

[00:03:39] Laat ons liefde vlerke kry

[00:03:43] Kom lê jou hart by my

[00:03:49] Dis verby