找歌词就来最浮云

《Rock Daai Lyfie》歌词

所属专辑: Afrikaans se Goue Sterre 歌手: Nicholis Louw 时长: 03:47
Rock Daai Lyfie

[00:00:00] Rock Daai Lyfie - Nicholis Louw

[00:00:15] Wys my wie bly in jou hart

[00:00:22] Vra my raak my gee jou hand

[00:00:29] Sê my voel jy hoe dit brand

[00:00:36] Wil jy by my wees vanaand heid jy

[00:00:43] Rock daai lyfie vertel

[00:00:45] My jy wil my girl bly

[00:00:48] Jy draai my om jou vinger en jy

[00:00:50] Rock daai lyfie vertel

[00:00:53] My jy wil nog saam ry

[00:00:55] Of speel jy net met my

[00:00:57] Bel my baby vertel

[00:01:00] My dit is okay met jou

[00:01:05] Rock daai lyfie my baby omdat jy wil

[00:01:11] Rock daai lyfie sê my jy wil

[00:01:18] Rock daai lyfie

[00:01:23] Vat my dra my in jou tas

[00:01:30] Druk my hou my teen jou vas

[00:01:37] Dink jy dis nog hoe dit was

[00:01:44] Los my klere in jou kas

[00:01:50] Heid jy rock daai lyfie vertel

[00:01:53] My jy wil my girl bly

[00:01:56] Jy draai my om jou vinger en jy

[00:01:58] Rock daai lyfie vertel

[00:02:01] My jy wil nog saam ry

[00:02:04] Of speel jy net met my

[00:02:06] Bel my baby vertel

[00:02:08] My dit is okay met jou

[00:02:13] Rock daai lyfie my baby omdat jy wil

[00:02:19] Rock daai lyfie sê my jy wil

[00:02:26] Rock daai lyfie

[00:02:31] Rock my wil jy

[00:02:38] Rock my rock my wil jy

[00:02:43] Rock my

[00:02:44] Heid jy rock daai lyfie vertel

[00:02:47] My jy wil my girl bly

[00:02:50] Jy draai my om jou vinger en jy

[00:02:52] Rock daai lyfie vertel

[00:02:54] My jy wil nog saam ry

[00:02:57] Of speel jy net met my

[00:02:59] Bel my baby vertel

[00:03:01] My dit is okay met jou

[00:03:06] Rock daai lyfie my baby omdat jy wil

[00:03:13] Rock daai lyfie sê my jy wil

[00:03:20] Rock daai lyfie omdat jy wil

[00:03:27] Rock daai lyfie sê my jy wil

[00:03:34] Rock daai lyfie omdat jy wil