找歌词就来最浮云

《Bottel sonder prop》歌词

所属专辑: Die Aandblom 13 (Explicit) 歌手: Arno Carstens 时长: 03:56
Bottel sonder prop

[00:00:15] Met jou rug teen die muur

[00:00:22] En die kranse van bo

[00:00:29] En die toorende reën, wat nat nat woed

[00:00:36] Gly ons heen en weer tussen donder en branders

[00:00:43] En branders breek teen die hawe muur

[00:00:48] Dis n bottel sonder prop

[00:00:52] En branders breek teen die hawe muur

[00:00:55] ’n Bottel sonder prop

[00:00:59] Vergeet ons hier, vergeet ons hier

[00:01:06] En die vlae van wind

[00:01:13] En die vlae van weer

[00:01:20] In ’n vissersdorp, met rooi dak en ’n 4 muur

[00:01:27] Platespeler bring nuwe genot uit ’n ou melodiee

[00:01:32] Roman (x9)

[00:01:39] Dis n bottel sonder prop

[00:01:43] En branders breek teen die hawe muur

[00:01:46] ’n Bottel sonder prop

[00:01:50] Vergeet ons hier, teen die hawe muur

[00:01:53] Bottel sonder prop

[00:01:57] En branders breek teen die hawe muur

[00:02:00] ’n Bottel sonder prop

[00:02:04] Vergeet ons hier, vergeet ons hier

[00:02:10] Dit is storms soos die

[00:02:18] Wat baie laat bid

[00:02:24] En dis ’n aand soos vannaand where living ain’t easy

[00:02:32] Maar veiligheid bloei uit ’n gloed van n kaggel

[00:02:38] En dis ’n aand soos vannaand

[00:02:40] Waar branders breek uit ‘n hawe muur

[00:02:44] En dis ’n bottel sonder prop

[00:02:47] En branders breek teen die hawe muur

[00:02:51] Bottel sonder prop

[00:02:54] Vergeet ons hier, vergeet ons hier

[00:02:58] Bottel sonder prop

[00:03:01] En branders breek teen die hawe muur

[00:03:05] Bottel sonder prop

[00:03:08] Vergeet ons hier, vergeet ons hier

[00:03:10] Vergeet ons hier, vergeet ons hier

[00:03:15] Vergeet ons hier, vergeet ons hier

[00:03:22] In ’n bottel sonder prop

[00:03:26] In ’n bottel sonder prop

[00:03:29] In ’n bottel sonder prop

[00:03:33] In ’n bottel sonder prop

[00:03:37] In ’n bottel sonder prop

[00:03:40] In ’n bottel sonder prop

随机推荐歌词: