找歌词就来最浮云

《Snoekie》歌词

所属专辑: 20 Goue Treffers 歌手: Robbie Wessels 时长: 03:19
Snoekie

[00:00:00] Snoekie - Robbie Wessels

[00:00:00] Written by:Sterling Whipple/Gert Van Tonder

[00:00:00] Daar's n special op whisky by teasers van half agt tot tien

[00:00:08] En ons almal is daar om ons groot vriend se meisie te sien

[00:00:17] Sy maak haar debuut op die dansvloer na jare se wag

[00:00:25] En hendrik haar boyfriend staan reg om te kyk wie lag

[00:00:33] En ons drink whisky hier by teasers en snoekie dans so mooi

[00:00:41] En ons almal se speedometers is al in die rooi

[00:00:50] Want jy's pragtig snoekie al is jou broek nie aan

[00:00:58] En net daar besef ons snoekie is 'n man

[00:01:06] Nou vir hendrik was daai aand 'n bittere pil om te sluk

[00:01:15] Want vir maande het hy elke naweek vir haar vasgedruk

[00:01:23] Vir maande was hendrik ons groot vriend se hart baie seer

[00:01:31] Want sy't altyd gese dis haar sleutels of haar geweer

[00:01:39] En ons drink whisky hier by teasers en snoekie dans weer mooi

[00:01:47] En ons almal se speedometers is nie meer in die rooi

[00:01:56] Want jy's pragtig snoekie maar hou net aan jou broek

[00:02:04] Want hendrik het al klaar te veel gevloek

[00:02:45] Nou drink ons brandy hier by presleys want hendrik het gevra

[00:02:54] Dat ons asseblief moet padgee want ons kan ons nie gedra

[00:03:02] Brandy en cola ons kyk vir lola en sy dans net so rof

[00:03:10] Maar hendrik se sys donders onbeskof

随机推荐歌词: