《Nommer Asseblief》歌词

[00:00:00] Nommer Asseblief - Nicholis Louw
[00:00:05] Die enigste gedagte wat ek aan kan dink
[00:00:08] Die twee van ons so bymekaar terwyl ons sing
[00:00:12] Het al drie keer na mekaar gekyk
[00:00:15] Om die kampvuur
[00:00:19] En dis vyf uur in die oggend en die son kom op
[00:00:23] Maar jy se die koppie koffie laat die koue stop
[00:00:26] Ek het al sewe keer gesien hoe jy saggies terug lag
[00:00:32] En wag vir jou
[00:00:36] Weet nie hoe lank ek kan terug hou
[00:00:39] Ja ek wag vir jou
[00:00:43] Of kom ek vra jou nou
[00:00:47] Kan ek jou nommer asseblief kry
[00:00:50] Skryf dit in die sand of fluister dit net saggies
[00:00:53] By my linkerwang
[00:00:54] Kan ek jou nommer asseblief kry
[00:00:57] Skryf dit op my hand sodat
[00:00:59] Ek jou kan bel as ek na jou verlang
[00:01:02] Elke keer vra ek weer
[00:01:08] Kan ek jou nommer asseblief kry
[00:01:12] Se vir my
[00:01:15] Kan ek jou nommer asseblief kry
[00:01:20] Jy't nee gese vir Jaco met die Springboktrui
[00:01:23] Maar tien minute later sit jy lansaan my
[00:01:27] Met Elvis wat ons serenade van agter
[00:01:31] Bring your hounddog bring your hounddog
[00:01:34] Dis twaalf grade buite maar my voorkop sweet
[00:01:37] Al dertien van ons pelle lyk of hulle weet
[00:01:41] Wat ek net ook gese het vir jou
[00:01:47] En wag vir jou
[00:01:51] Weet nie hoe lank ek kan terug hou
[00:01:54] Ja ek wag vir jou
[00:01:58] Of kom ek vra jou nou
[00:02:01] Kan ek jou nommer asseblief kry
[00:02:04] Skryf dit in die sand of fluister dit net saggies
[00:02:08] By my linkerwang
[00:02:08] Kan ek jou nommer asseblief kry
[00:02:11] Skryf dit op my hand sodat
[00:02:14] Ek jou kan bel as ek na jou verlang
[00:02:17] Elke keer vra ek weer
[00:02:23] Kan ek jou nommer asseblief kry
[00:02:27] Se vir my
[00:02:30] Kan ek jou nommer asseblief kry
[00:02:33] Ek sms vir jou 'n dubbelpunt en dan 'n hakkie
[00:02:38] Ekke smile want ek voel lucky
[00:02:42] Dubbel kruisie dubbel nul
[00:02:45] Jy weet jy wil jy weet jy wil
[00:02:51] Weet nie meer hoe lank ek kan terug hou
[00:02:54] Ja ek wag vir jou
[00:02:58] Of kom ek vra jou nou
[00:03:02] Kan ek jou nommer asseblief kry
[00:03:05] Skryf dit in die sand of fluister dit net saggies
[00:03:08] By my linkerwang
[00:03:09] Kan ek jou nommer asseblief kry
[00:03:12] Skryf dit op my hand sodat
[00:03:14] Ek jou kan bel as ek na jou verlang
[00:03:17] Elke keer vra ek weer
[00:03:23] Kan ek jou nommer asseblief kry
[00:03:27] Se vir my
[00:03:30] Kan ek jou nommer asseblief kry
您可能还喜欢歌手Nicholis Louw的歌曲:
随机推荐歌词:
- 191封神演义 [袁阔成]
- We Are [Ian Axel]
- Morning Song [The Lumineers]
- Miss Shanghai [Red Buddha]
- Candy Man [Mississippi John Hurt]
- World Keeps Spinning (A Chronic Future) [Chronic Future]
- 你心彻悟时 丽的 [柳影虹]
- RED ROCKET SHIP [THE BAWDIES]
- The Great Car Dealer War [Drive-By Truckers]
- 雨夜的浪漫(Live in Hong Kong / 2009) [谭咏麟]
- 美丽出击 [景岗山]
- This Time I Know [Caron Nightingale]
- Hey You (Remix) [BigTime]
- Twilight Time [Andy Williams]
- Another Heartache [Rod Stewart]
- Meu Pequeno Mundo De Ilusao [Elis Regina]
- Burial(Live at Sanders Theater, Cambridge, MA - November 1976) [Peter Tosh]
- Mama [Connie Francis]
- Infierno [La Beriso]
- 太阳最红,毛主席最亲 [胡彦斌]
- Te Quiero Dijiste (Magic Is The Moonlight) [Nat King Cole]
- Boys in the Backroom [Marlene Dietrich]
- ! [Bobby Kim]
- Unknown Track [李孝利&Absint]
- Try to Remember [Tony Sullivan]
- (Duet Ver.) [Highblow]
- Let’s Make Love [Marylin Monroe]
- Winter Wonderland (Live) [Psy]
- 湖上情歌 [张玲]
- Only Sixteen [Sam Cooke]
- L.J.B.F [CLUTCHO]
- Un Buen Perdedor [Franco De Vita]
- Santa nit [Cobla Catalana de Nadal]
- 另类压声锦集 [MC逍遥自在]
- 瞬间 [康小柔]
- Poesies Malversades [Antònia Font&J. M. Oliver]
- Times Are Gettin’ Hard [Harry Belafonte]
- I Got to Find My Baby [Chuck Berry]
- Better Man [Jimmy Needham]
- 没错 [冯新童]
- 第2509集_百炼成仙 [祁桑]
- 时间一过 世界自然会好 [续欢]