《Jy’s My Alles》歌词

[00:00:00] Jy's my alles
[00:00:02] Alles alles
[00:00:04] Jy's my alles
[00:00:06] Alles alles alles
[00:00:07] Jy's my alles
[00:00:09] Jy's my lewe
[00:00:11] Jy is die klop hier in my hart
[00:00:15] Alles om my
[00:00:17] Alles voor my
[00:00:18] Alles wat ek saam my vat
[00:00:23] Vir nog 'n honderd jare
[00:00:27] Wil ek net joune bly
[00:00:29] Jy's my alles
[00:00:31] Alles alles alles
[00:00:33] Jy is my lewe
[00:00:36] Volmaakte mens
[00:00:40] Voltooide wens
[00:00:44] Perfek gemaak
[00:00:47] Opnuut geraak
[00:00:51] Ontblote hart
[00:00:55] Wat myne tart
[00:00:58] So ongetem ek wil jou ken
[00:01:06] Jy's my alles
[00:01:08] Jy's my lewe
[00:01:10] Jy is die klop hier in my hart
[00:01:14] Alles om my
[00:01:15] Alles voor my
[00:01:17] Alles wat ek saam my vat
[00:01:22] Vir nog 'n honderd jare
[00:01:25] Wil ek net joune bly
[00:01:28] Jy's my alles
[00:01:30] Alles alles alles
[00:01:32] Jy is my lewe
[00:01:35] Soms roekeloos
[00:01:39] Tot ek jou troos
[00:01:42] Verbeeldingryk
[00:01:46] Dis in jou kyk
[00:01:50] Omvergegooi
[00:01:53] Jy is te mooi
[00:01:57] So ongetem ek wil jou ken
[00:02:05] Jy's my alles
[00:02:07] Jy's my lewe
[00:02:08] Jy is die klop hier in my hart
[00:02:12] Alles om my
[00:02:14] Alles voor my
[00:02:16] Alles wat ek saam my vat
[00:02:20] Vir nog 'n honderd jare
[00:02:24] Wil ek net joune bly
[00:02:27] Jy's my alles
[00:02:29] Alles alles alles
[00:02:30] Jy is my lewe
[00:02:35] Jy maak my heel
[00:02:37] Jy maak dat ek met jou wil deel
[00:02:43] Jy ken my hart
[00:02:45] Jou liefde sal my nooit verveel
[00:02:49] Want jy's deel
[00:02:52] Van als wat kosbaar is vir my
[00:02:57] Ons tye saam tyd vlieg verby
[00:03:03] Jy's my alles
[00:03:05] Jy's my lewe
[00:03:07] Jy is die klop hier in my hart
[00:03:11] Alles om my
[00:03:13] Alles voor my
[00:03:14] Alles wat ek saam my vat
[00:03:19] Vir nog 'n honderd jare
[00:03:22] Wil ek net joune bly
[00:03:25] Jy's my alles
[00:03:27] Alles alles alles
[00:03:29] Jy is my lewe
[00:03:33] Jy's my alles
[00:03:34] Jy's my lewe
[00:03:36] Jy is die klop hier in my hart
[00:03:40] Alles om my
[00:03:42] Alles voor my
[00:03:44] Alles wat ek saam my vat
[00:03:48] Vir nog 'n honderd jare
[00:03:52] Wil ek net joune bly
[00:03:55] Jy's my alles
[00:03:56] Alles alles alles
[00:03:58] Jy is my lewe
[00:04:02] Jy's my alles
[00:04:04] Alles alles alles
[00:04:06] Jy is my lewe
[00:04:08] Jy's My Alles - Nicholis Louw
您可能还喜欢歌手Nicholis Louw的歌曲:
随机推荐歌词:
- La lola [Chicos de Barrio]
- 迷 [房祖名]
- This World Is A Tomb [The Human Abstract]
- Lo Tengo Que Dejar [OBK]
- さよなら涙 [吉川友]
- Outward bound [Nana Mouskouri]
- One Day [张敬轩]
- 下辈子还要在一起 [熊大]
- 龙虎风云会第199回 [单田芳]
- 龙虎风云会第240回 [单田芳]
- We Kiss in a Shadow [Cliff Richard]
- My Love [Ten2Five]
- 茉莉花Ⅰ [群星]
- Breathe(Ashley Beedle Exhale Vocal Mix) [Blaze]
- Gee Whizz It’s You [Richard, Cliff & The Shad]
- Me siento bien [Seguridad Social]
- Think Of You(Album Version) [Somethin’ for the People]
- Take Me Home, Country Roads [John Denver]
- Give Me The Simple Life [Etta Jones]
- 五色鸟 [安与骑兵]
- Atmosphere [Army Of Halfwits]
- (You Gotta) Fight for Your Right (To Party!) (Holiday Version) [The Supreme Cover Band]
- Rock House [Roy Orbison]
- Pledging my Love [Johnny Tillotson]
- Even [4Lyn]
- Les ruines [Guerilla Poubelle]
- Up on the Roof [The Nylons]
- Sneakin’ Around [B.B. King]
- Fais-moi valser(Remaster) [Edith Piaf]
- Pictures From Life’s Other Side [George Thorogood]
- Roll Over Beethoven [Chuck Berry]
- 什么样的人才会有好婚姻? [肖鹏]
- Whatever [Kaskade&Kolaj]
- Hips Don’t Lie [Sussan Kameron]
- Boss Up(Explicit) [Lil Skies]
- Here We Go Lobby Loo [MyTunes]
- Treasure [Gold Hits Nation]
- 水中的影子在跳舞 [石小飞]
- Rudolph the Red Nosed Reindeer [The Lennon Sisters]
- Have I Told You Lately That I Love You [Elvis Presley]
- 春天的诉说 [刘媛媛]