找歌词就来最浮云

《Pieter Van Zyl》歌词

所属专辑: 20 Goue Treffers 歌手: Robbie Wessels 时长: 02:11
Pieter Van Zyl

[00:00:00] Pieter van Zyl - Robbie Wessels

[00:00:00] 1891

[00:00:02] New Zealand Oos

[00:00:03] Het 'n referee ontstaan

[00:00:07] Hy's geprogrammeer

[00:00:08] Om 'n bok te keer

[00:00:10] En te bedonder waar hy kan

[00:00:13] Sy kop is van hout

[00:00:15] Die reageer op 'n springbok se fout

[00:00:19] En die bokke raak benoud

[00:00:23] Die ref voel fokol vir

[00:00:24] Die groen en goud

[00:00:25] O referee referee

[00:00:28] My arme broer

[00:00:30] Gaan sukkel met almal

[00:00:32] Maar pasop vir 'n boer

[00:00:33] Want met klipdrift en coke

[00:00:35] Word hy daagliks gevoer

[00:00:37] En as ietsie hom pla dan staan

[00:00:39] Hy reg om te moer

[00:00:44] Pieter Van Zyl Potchefstroom

[00:00:47] Het 'n bokkebond gestig

[00:00:51] Hy't vas besluit 'n ref sal skyt

[00:00:54] Wat sy hand vir 'n springbok lig

[00:00:56] Brandewyn op die trein

[00:00:59] Het die manne gebruik vir die pyn

[00:01:03] En Pieter se groot vriend Steyn

[00:01:06] Het hom gedare dat die ref verdwyn

[00:01:09] O referee referee

[00:01:12] My arme broer

[00:01:13] Ons het jou gewaarsku

[00:01:15] Pasop vir 'n boer

[00:01:17] Want 'n boer het daai

[00:01:18] Ding om 'n ref te wil moer

[00:01:21] Veral as sy vriende hom

[00:01:22] 'N brandewyn voer

[00:01:27] 1652 Securicor

[00:01:30] Het die bokkebond gaan lê

[00:01:34] Piet Van Zyl het sag gehuil

[00:01:37] En vir sy liefste vrou gesê

[00:01:41] Pak al jou goed

[00:01:42] Om gaan verdrink in

[00:01:44] Die bokke se bloed

[00:01:46] Maar sy vroutjie sê met moed

[00:01:50] Cornè Krige se wraak is soet

[00:01:54] O referee referee

[00:01:55] My arme broer

[00:01:57] Gaan sukkel met almal

[00:01:59] Maar pasop vir 'n boer

[00:02:00] Want met klipdrift en coke word

[00:02:02] Hy daagliks gevoer

[00:02:04] En as ietsie hom pla dan staan

[00:02:06] Hy reg om te moooooeeeer

随机推荐歌词: