《Ren》歌词

[00:00:00] Reën - Adam Tas
[00:00:04] Written by:Adam Tas/Kobus Bezuidenhoud
[00:00:09] Versteek die drome van jou hart
[00:00:11] In die skadus van'n kremetart
[00:00:14] En'n hopie soet sag wolke teen die blou
[00:00:18] En ek stuur vir jou die donderweer
[00:00:21] Op'n visarend se rug meneer
[00:00:23] En ek hoop dat hy sy pad huis toe onthou
[00:00:28] En ek leen vir jou'n sondaars gebede
[00:00:32] Van soggens vir hoop en saans vir vrede
[00:00:37] En ek worstel met die engel
[00:00:39] In die nag se swartste uur
[00:00:43] Vra jesus vir genade
[00:00:46] En dat hy vir jou die reen stuur
[00:00:57] Mag die saad wat jy met jou mond plant
[00:01:00] Tot by god se ore rank
[00:01:02] Weergalm tot die hemel se plafon
[00:01:07] Laat die vonkel in jou o jou lei
[00:01:09] Na'n karnival waar liggies skyn
[00:01:11] En al die hapiness jou daar verstom
[00:01:15] Laat jou dagbreek sonder kommer kom
[00:01:18] Geel soos god se sonneblom
[00:01:20] En die sonlig sagkens op jou skouers rus
[00:01:25] Miskien is ek die laaste een
[00:01:27] Watgod sal vra om jou te se n
[00:01:30] Maar die woorde is'n bloedsbelydenis
[00:01:34] En ek leen vir jou'n sondaars gebede
[00:01:39] Met soggens vir hoop en saans vir vrede
[00:01:44] En ek worstel met die engel
[00:01:46] In die nag se swartste uur
[00:01:49] En vra jesus vir genade
[00:01:53] En dat hy vir jou die reen stuur
[00:01:57] En ek leen vir jou'n sondaars gebede
[00:02:02] Met soggens vir hoop en saans vir vrede
[00:02:07] En ek worstel met die engel
[00:02:09] In die nag se swartste uur
[00:02:13] En vra jesus vir genade
[00:02:16] En dat hy vir jou die reen stuur
您可能还喜欢歌手Adam Tas的歌曲:
随机推荐歌词:
- 再次 [God]
- 窗 [方季惟]
- 幸福气球 [田一龙&孙艺程]
- 齐天大剩 [范潇匀]
- 爱情错觉 [涓子]
- Goodbye My Friend [巫启贤]
- 萨日朗的微笑 [天骏]
- Sometimes I’m Happy [Sarah Vaughan]
- 像是有光 [AM444]
- Well Did You Evah [Bing Crosby]
- Famous [Nathan Sykes]
- Tell Me What Kind Of Man Jesus Is [Big Bill Broonzy]
- A Day in the Life [The Rock Army]
- It’s Only Make Believe [康威-特威提]
- The Way You Look Tonight [Doris Day]
- Baby I Love Your Way [Irene]
- Fast Car [The Flying Pickets]
- Canadian Capers [Doris Day]
- 愛なんていらねいよ [ゴールデンボンバー]
- All the Love in the World [Dionne Warwick]
- Frosinone(Live) [Calcutta]
- Vice [RKCB]
- Don’t Bring Flowers [Erik Hassle]
- Je veux te dire adieu [Gilbert Bécaud]
- 跳舞吧小雅 [早教歌曲]
- FILM(Feat. ) []
- Vivre maintenant [Akhénaton]
- 不老的故乡 [黄峥]
- The Red Fire Truck [All 4 Kids]
- 心里那条忧伤的河 [王晓元&李国强]
- 16岁的殷心蕊 [诗者梵音]
- 山里人家 [老卒]
- Hi Ya Ya (TV-Mix ver.) [東方神起]
- 这一次绝不放手让你走 [欣颜]
- 2ML [Laxy&江辰]
- No Me Quieras Tanto(Bolero) [Los Panchos]
- Diregelt [Ensemble Draj]
- 离开忧郁的习惯 [周慧敏]
- Tweedly Dee [La Vern Baker]
- Toujours Aimer [Edith Piaf]
- A Cottage for Sale [Julie London]
- 流行曲 [林海峰]