《Ruiter Van Die Windjie》歌词

[00:03:15] Almal, van ons weet hoe vry is die windjie.
[00:03:15] As hy waai wil hy waai as hy draai wil hy draai, die windjie.
[00:03:15] Oral om ons die gesuis van die windjie.
[00:03:15] En hy dra aan ons oor die gevoel om weer vry te wees.
[00:03:15] Ruiter van die windjie wil ek bly.
[00:03:15] Vryer as die vo毛ltjies rondom my.
[00:03:15] Op verre lande vertel ek.
[00:03:15] Goue strande en die see.
[00:03:15] Ooh oh, ruiter van die windjie o, so vry.
[00:03:15] Ewig op jou ruggie wil ek ry.
[00:03:15] En oral waar jy mag swerwe.
[00:03:15] Voer jy my ook altyd mee.
[00:03:15] Saans, as ek slaap slaap ek tussen die blare.
[00:03:15] Deur jou liedjie gesus as jy saggies versteur, die blare.
[00:03:15] Vroeg, voor die eerste straal skyn van die m么re.
[00:03:15] Is ons twee weer op reis na die vryheid wat vir ons roep.
[00:03:15] Ruiter van die windjie wil ek bly.
[00:03:15] Vryer as die vo毛ltjies rondom my.
[00:03:15] Op verre lande vertel ek.
[00:03:15] Goue strande en die see.
[00:03:15] Ooh oh, ruiter van die windjie o, so vry.
[00:03:15] Ewig op jou ruggie wil ek ry.
[00:03:15] En oral waar jy mag swerwe.
[00:03:15] Voer jy my ook altyd mee.
[00:03:15] Instrumenteel
[00:03:15] Oo o o, Oo o o,
[00:03:15] Ruiter van die windjie wil ek bly.
[00:03:15] Vryer as die vo毛ltjies rondom my.
[00:03:15] Op verre lande vertel ek.
[00:03:15] Goue strande en die see.
[00:03:15] Ooh oh, ruiter van die windjie oh so vry.
[00:03:15] Ewig op jou ruggie wil ek ry.
[00:03:15] En oral waar jy mag swerwe.
[00:03:15] Voer jy my ook altyd mee.
[00:03:15] En oral waar jy mag swerwe.
[00:03:15] Voer jy my ook altyd mee.
您可能还喜欢歌手Bles Bridges的歌曲:
随机推荐歌词:
- Dead Seeds [Lamb Of God]
- Gone Beyond [Akron Family]
- blue blue [コブクロ]
- Infinity [End Of Green]
- All Of You [Ella Fitzgerald]
- 落樱 [宋炫舞]
- 岁月留声 [谢伟伦]
- Pages [GENERATIONS]
- 盗墓笔记·花邪花·不负君 [叶水]
- Hot Rod Mama(Mono Version) [Tyrannosaurus Rex]
- Howling Wolf [Muddy Waters]
- And I Do Just What I Want [James Brown]
- Willow [JOAN ARMATRADING]
- I’m Walking Behind You [Sam Cooke]
- I Know What I Want [Cheap Trick]
- Cinta Sakti [DEF-GAB-C]
- The Day The Rains Came [Helen Shapiro]
- Frosty The Snowman [Perry Como]
- Come and Join the Game [The New England’s Childre]
- On A Night Like This [Disco Band]
- Always [Frank Sinatra]
- Too Busy Thinking ’Bout My Baby [InstaHit Crew]
- Hey Mama(130 BPM) [DJ Space’s&MC YA]
- Te quiero y te temo [Alejandro Sanz]
- Just in Time(Remaster) [Tony Bennett]
- I Wanna Dance With Somebody [Hanna]
- 忽然之間钢琴曲(Cover:莫文蔚)流行钢琴JasonPianoCover [JasonPiano]
- 满天飞 [胡蓓蔚]
- 情场如战场 [冷漠]
- Sleigh Ride [Barenaked Ladies]
- Coffeeville [Shu-Bi-Dua]
- Minha dor [Jelena Tomasevic]
- モトカレ [Lecca]
- Mujer de Agua [Tribal Zion]
- Cheerleader(Remixed Sound Version) [Edward Lekson]
- Sunshine Superman [Donovan]
- L.A. Lady(Album Version) [Angel]
- We Are The Only One [Various Artists]
- 佛母准提神咒 [佛经]
- Doce Loucura(Verso Remasterizada) [Roberto Carlos]
- 找到你是我最伟大的成功 [古巨基]