《Net vir My》歌词

[00:00:00] Net vir My - Nicholis Louw
[00:00:24] Swaar moes U heeldag dra
[00:00:26] Aan U 'n kruis gegee
[00:00:28] U't nooit gekla of vra
[00:00:31] Wat sal verligting gee
[00:00:33] Die doringkroon gedra
[00:00:35] Die skare tart en skree
[00:00:38] Verdra dit tree vir tree
[00:00:40] Gekreun en meegegee
[00:00:42] Steeds moes U verder dra
[00:00:44] Niemand het omgegee
[00:00:47] U't hul vergewe ja
[00:00:49] Al het U niks oortree
[00:00:51] Sou hul die vrees gewaar
[00:00:54] Toe spykers deur U breek
[00:00:56] Die plek is Golgota
[00:00:59] Waar U die laaste woorde skree
[00:01:04] Ek loof U naam o Heer
[00:01:08] Die lyding en die seer
[00:01:13] Wat U moes deurmaak
[00:01:18] Vir my
[00:01:22] Ek buig nou voor U neer
[00:01:27] En bring U alle eer
[00:01:32] Want U het gesterf
[00:01:37] Net vir my
[00:01:45] U het weer opgestaan
[00:01:48] U het die dood oorwin
[00:01:50] Na die hemel opgevaar
[00:01:52] Waar engelkore sing
[00:01:54] Die lyding is verby
[00:01:57] U het my plek berei
[00:01:59] Om vir altyd te bly
[00:02:01] Daar is 'n plek langs U vir my
[00:02:07] Ek loof U naam o Heer
[00:02:11] Die lyding en die seer
[00:02:16] Wat U moes deurmaak
[00:02:21] Vir my
[00:02:25] Ek buig nou voor U neer
[00:02:30] En bring U alle eer
[00:02:35] Want U het gesterf
[00:02:40] Net vir my
[00:03:03] Ek loof U naam o Heer
[00:03:07] Die lyding en die seer
[00:03:12] Wat U moes deurmaak
[00:03:17] Vir my
[00:03:21] Ek buig nou voor U neer
[00:03:26] En bring U alle eer
[00:03:31] Want U het gesterf
[00:03:36] Net vir my
您可能还喜欢歌手Nicholis Louw的歌曲:
随机推荐歌词:
- 火柴天堂(Demo) [熊天平]
- I Cried For You [Billie Holiday]
- Heartplace [浜崎あゆみ]
- 前后脚 [李克勤]
- Chop My Money(I Don’t Care) [P-Square]
- Accelerate That [Jessica Mauboy]
- 第0602集_虾兵蟹将 [祁桑]
- 李晞媛 友情无限 [网络歌手]
- 下半生-国 [郭燕]
- 美丽的草原我的家(CCTV音乐频道) [降央卓玛]
- Windswept (1999 Digital Remaster) [Bryan Ferry]
- 爱的谎言 [零点乐队]
- We’ve Always Been Your Friends [The Sunshine Underground]
- The Human Beings [Adam & the Ants]
- Light of the World(Acoustic Version|Jesus Culture Cover) [Bar Lounge]
- Them There Eyes [Lester Young&Bill Coleman]
- Yoü and I [The True Star]
- Hallelujah, I Love Her So [Eddie Cochran]
- Ves [Sin Bandera]
- John Henry [Woody Guthrie]
- Let’s Fall In Love [Dinah Washington]
- The Fifth Day of March [Novembers Doom]
- The Little Drummer Boy [Johnny Cash]
- Deathstimate(Single Edit) [Therapy?]
- Apa Yang Kau Cari [Endang S Taurina]
- Heart Of Indochine [Nanci Griffith]
- H-bá-lá-lá [Joao Gilberto]
- Walk Of Life [Mark Knopfler]
- Three Cool Cats [Coasters]
- 远走的爱 [格茸多杰]
- Mr Saxobeat [Number One Hits]
- 蝶 [汪筱菲]
- 撕心佳人 [Mc狈心]
- Picture [Revolving Satellites]
- Brasil Connect [Quintino]
- 永远の爱 [黎芷珊]
- 我的丑爹主题曲 [群星]
- 一伴 [谢欣芷]
- Have A Heart [Meaghan Smith]
- Skeleton Dance [Teleman]
- The Sun Is Burning [Simon And Garfunkel]