找歌词就来最浮云

《Ek Laaik van Jol》歌词

所属专辑: Ek Laaik van Jol 歌手: Snotkop 时长: 03:46
Ek Laaik van Jol

[00:00:00] Ek Laaik van Jol - Snotkop

[00:00:01] Written by:F. Henning/M. Kahn

[00:00:13] Ek laaik van funky tunes en n kroeg vol booze

[00:00:17] Ek laaik van meisies in bikinis met lekke boobs

[00:00:21] Ek laaik van party met al my knope los

[00:00:25] Met my glas vol brannas want ek raak gou dors

[00:00:29] Ek laaik van jaggabombs'

[00:00:31] Ek laaik van kurt se songs

[00:00:33] Ek laaik van vry inni swembad met busty blondes

[00:00:37] Ek laaik van party met tequila shots

[00:00:41] Met my buurman se vrou want sy is freaking hot

[00:00:45] Ek laaik van jol

[00:00:47] Ek laaik van jol jol jol jol

[00:00:50] Lig my glas en maak hom vol vol vol vol

[00:00:54] Want vanaand wil ek net dans dans dans dans

[00:00:58] Ek wil party heelnag lank lank lank lank

[00:01:02] Tot moreoggend sê ons whoa whoa whoa oa

[00:01:08] Whoa whoa waar's die jol

[00:01:12] Whoa whoa whoa oa

[00:01:15] Whoa whoa hier's die jol

[00:01:19] Ek laaik van crazy chicks en ek laaik van party tricks

[00:01:23] Ek laaik van VIP want daar's die drinks' verniet

[00:01:27] Ek laaik van party met n dop in altwee hanne

[00:01:31] Met my sonbril op en met n broek vol planne

[00:01:36] Deurnag jol elke dag van die week

[00:01:39] Soos john travolta dans as ek wil sexy wees

[00:01:43] Ek laaik van party met die girls van graaf-reinette

[00:01:47] En al die anner lekkebekke as hul brannas het

[00:01:51] Ek laaik van jol

[00:01:53] Ek laaik van jol jol jol jol

[00:01:56] Lig die glas en maak hom vol vol vol vol

[00:02:00] Want vanaand wil ek net dans dans dans dans

[00:02:04] Ek wil party heelnag lank lank lank lank

[00:02:08] Tot moreoggend sê ons whoa whoa whoa oa

[00:02:14] Whoa whoa waar's die jol

[00:02:18] Whoa whoa whoa oa

[00:02:22] Whoa whoa hier's die jol

[00:02:25] Ek laaik van meisies wat weet hoe om handstands te doen

[00:02:29] Ek laaik van een shooter twee shooter op die vloer

[00:02:33] Ek laaik van drie shooter vier shooter in jou moer

[00:02:38] Nie as te besie want ek daai graag vas

[00:02:41] En moreoggend voel ek niks vir babbelas

[00:02:45] Ek laaik van jol

[00:02:47] Ek laaik van jol jol jol jol

[00:02:50] Lig die glas en maak hom vol vol vol vol

[00:02:54] Want vanaand wil ek net dans dans dans dans

[00:02:58] Ek wil party heelnag lank lank lank lank

[00:03:02] Tot moreoggend sê ons whoa whoa whoa oa

[00:03:08] Whoa whoa waar's die jol

[00:03:12] Whoa whoa whoa oa

[00:03:16] Whoa whoa hier's die jol

[00:03:20] Whoa whoa whoa oa

[00:03:24] Whoa whoa waar's die jol

[00:03:28] Whoa whoa whoa oa

[00:03:32] Whoa whoa hier's die jol

[00:03:36] Whoa whoa whoa oa