找歌词就来最浮云

《Is Dit Hoe Die Hemel Lyk?》歌词

所属专辑: Storm van Liefde 歌手: Adam Tas 时长: 03:03
Is Dit Hoe Die Hemel Lyk?

[00:00:00] Is Dit Hoe Die Hemel Lyk? - Adam Tas

[00:00:03] Written by:Kobus "Koekoes" Bezuidenhoud

[00:00:16] Op 'n riempies bank in 'n rietdak huis

[00:00:20] Lieve Jesus en my pa

[00:00:25] Hulle praat so oor die boerdery en al die peste

[00:00:30] Wat so pla

[00:00:33] Op 'n Agastoof staan 'n ketel en kook

[00:00:37] Soet swart boeretroos

[00:00:41] Daar's 'n glimlag op Jesus se gesig

[00:00:45] En in my pa se blou blou oë

[00:00:49] En is dit is hoe Sy Hemel lyk

[00:00:53] En is dit is hoe Sy Hemel proe

[00:00:57] En hoeveel paaitjies moes hy loop

[00:01:01] Om 'n stukkie van sy Hemel te proe

[00:01:05] En hoeveel paaie mos hy loop

[00:01:09] Om 'n stukkie van sy Hemel te proe

[00:01:30] Op 'n visserman skuit in 'n silwer see

[00:01:34] Sit my vriend Schalk en vang

[00:01:38] Sulke groot vet visse wat sy nette skeur

[00:01:42] En soos reën in sy boot in val

[00:01:46] En ek sien hoe hy na sy Hemel kyk

[00:01:50] Daar's 'n glimlag in sy oë

[00:01:55] En sy laaste vakansie was so welverdiend

[00:01:59] Soos Manna uit die Hand van Bo

[00:02:03] En is dit is hoe Sy Hemel lyk

[00:02:07] En is dit is hoe Sy Hemel proe

[00:02:11] En hoeveel paaitjies mos hy loop

[00:02:15] Om 'n stukkie van sy Hemel te proe

[00:02:20] En hoeveel paaie mos hy loop

[00:02:24] Om 'n stukkie van daai Hemel te proe

[00:02:52] Laparsu ur deburduryen se als

[00:02:57] Is ok my bra