找歌词就来最浮云

《Sewe oseane》歌词

所属专辑: Wat Rym Met Liefde 歌手: Andriette 时长: 03:41
Sewe oseane

[00:00:00] Sewe oseane (七大洋) - Andriette

[00:00:08] Die rivier in jou oë

[00:00:10] Is blouer as blou

[00:00:13] En ek glo

[00:00:15] Dat ek deel van my lewe in jou

[00:00:22] In jou toe gevou

[00:00:25] Waar net

[00:00:27] Ek en jy kan gaan

[00:00:33] As die golwe teen my rotse slaan

[00:00:36] Weet ek dat jy lanks my staan

[00:00:38] Vir alteid

[00:00:42] Sewe oseane se trane sal my

[00:00:47] Nie van jou hart se liefdes riviere kan skei

[00:00:52] Want waar my hart se branders breek

[00:00:55] Is die een wie weet wie ek is

[00:01:02] Sewe oseane se water is min

[00:01:07] Teen die eindelose seer

[00:01:09] Waar ons liefde begin

[00:01:11] En ewig groei

[00:01:15] Jy's die oseaan waarin my liefde vloei

[00:01:23] Getrou in my siel

[00:01:25] Waterval op n wiel draai en draai

[00:01:30] In die heel diepste diep van my hart

[00:01:37] Net jy ken die pad

[00:01:40] Wat

[00:01:41] Onder my voete lê

[00:01:48] As die goue sand sy duine ween

[00:01:51] Kan ek water by jou leen

[00:01:53] Vir alteid

[00:01:57] Sewe oseane se trane sal my

[00:02:02] Nie van jou hart se liefdes riviere kan skei

[00:02:07] Want waar my hart se branders breek

[00:02:10] Is die een wie weet wie ek is

[00:02:17] Sewe oseane se water is min

[00:02:22] Teen die eindelose seer

[00:02:24] Waar ons liefde begin

[00:02:26] En ewig groei

[00:02:30] Jy's die oseaan waarin my liefde vloei

[00:02:37] Sewe oseane se trane sal my

[00:02:42] Nie van jou hart se liefdes riviere kan skei

[00:02:47] Want waar my hart se branders breek

[00:02:50] Is die een wie weet wie ek is

[00:02:57] Sewe oseane se water is min

[00:03:01] Teen die eindelose seer

[00:03:04] Waar ons liefde begin

[00:03:06] En ewig groei

[00:03:10] Jy's die oseaan waarin my liefde vloei

[00:03:17] En ewig groei

[00:03:20] Jy's die oseaan waarin my liefde vloei

随机推荐歌词: