《Waar Le Jy Vanaand》歌词

[00:00:00] Waar Le Jy Vanaand - Robbie Wessels
[00:00:10] Dink jy ook aan my soos
[00:00:13] Ek vannand aan jou dink
[00:00:15] Weet jy ook dat ons mekaar
[00:00:17] Eers later moes raakdrink
[00:00:20] Tel jy ook soos ek vanaand
[00:00:23] Die aande wat oraait was
[00:00:25] Besef jy ook ons hou mekaar nog vas
[00:00:31] Wat maak jy vanaand as
[00:00:33] Ek na Koos Doep luister
[00:00:35] Maak jy jou paaie opdraend,
[00:00:38] Raak jy die paaie byster
[00:00:41] Teen my wil, mis ek jou vanaand
[00:00:50] Waar le jy vanaand?
[00:00:55] Waar le jy vanaand?
[00:00:59] Le jy langs iemand?
[00:01:04] As jy doen,
[00:01:06] Moet my nooit vergeet nie
[00:01:09] As jy doen,
[00:01:11] Wil ek nie daarvan weet nie
[00:01:26] Saam met jou wense,
[00:01:28] Daar was nie soveel vrees nie
[00:01:31] Sonder jou wense,
[00:01:34] Jy was nooit daar gewees nie
[00:01:36] Ek wou jou nooit seermaak,
[00:01:39] En jy ook nie vir my nie
[00:01:41] Ons was dalk net te lief vir mekaar
[00:01:46] Maar ek hoop ek loop jou raak,
[00:01:49] Weer eendag in die somer
[00:01:51] En ek hoop jy ruik soos gister,
[00:01:54] En ek hoop jy bly 'n dromer
[00:01:57] Hoekom dink ek elke uur aan jou?
[00:02:06] Waar le jy vanaand?
[00:02:11] Waar le jy vanaand?
[00:02:16] Le jy langs iemand?
[00:02:20] As jy doen,
[00:02:22] Moet my nooit vergeet nie
[00:02:25] As jy doen,
[00:02:27] Wil ek nie daarvan weet nie
[00:02:29] As jy doen,
[00:02:32] Moet my nooit vergeet nie
[00:02:34] As jy doen,
[00:02:36] Wil ek nie daarvan weet nie
您可能还喜欢歌手Robbie Wessels的歌曲:
随机推荐歌词:
- 心蓝 [刘德华]
- Leave Me Alone(Album Version) [M2M]
- What A Shame [The Rolling Stones]
- Ocean Land (The Revelation) [Orphaned Land]
- It Still Remains [Cartel]
- 雨花飞梦 [刘一祯]
- 雨中小径 [谢采妘]
- Behind Closed Doors [Little Milton]
- 明天不上班(新编版) [谢帝]
- 梦幻汶川 [阿斯根]
- 管家婆丫丫 [丫丫趴]
- 短信和闹铃05(46秒铃声版) [音频怪物]
- 渡情(伴奏版) [高胜美]
- La Conciencia [Osvaldo Pugliese]
- 最佳主角 [沈波]
- Jaguar [Frida Sundemo]
- 休息片刻 [毛鹏懿]
- Sincero Corazon [PeDro Infante]
- All for the Love of a Girl(Remastered) [Jim Reeves]
- FIVE MORE HOURS(B Remix) [D’Mixmasters]
- La Que Murió En París [Alberto Castillo]
- Have Reindeer, Will Travel [Milos Vujovic]
- In The Shadow Of Clinch Mountain [Carter Family&Carter]
- Beijo Bom [Sandy&Junior]
- More Than I Can Say [Bernard Haitink]
- 小丑的姿态(Live) [杨乃文]
- Someone Tonight [REO Speedwagon]
- Et Vive Les Pioupious [Chantal Acda]
- Les trois mandarins [Ray Ventura]
- Scatman [Musik Charts 90er Jahre]
- 盘点2017年网络流行语 [曹晨]
- (What Did I Do to Be So) Black and Blue [Louis Armstrong]
- 最美那一年(伴奏) [田娥]
- Hey Baby [Bruce Channel]
- Car je t’aime [Yves Montand]
- Houston Oilers(Amended Album Version) [Mike Jones]
- The Widow Of Westmorland [Fairport Convention]
- 逍遥叹 [网络歌手]
- 缺陷美 [代悦荻]
- 弃仙 [张起灵]
- 白蛇 [墨明棋妙]