《So Verlief》歌词

[00:00:00] So Verlief - Adam Tas
[00:00:01] Written by:Adam Tas
[00:00:18] Laat my ryk word asseblief
[00:00:25] Nie met baie geld nie
[00:00:27] Maar met so klein bietjie lief
[00:00:32] Laat my oud word saammet jou
[00:00:42] Maak my suksesvol asseblief
[00:00:49] Nie met n' fancy huis nie
[00:00:52] Maar met n' kaya vir my en haar ooo
[00:00:56] Waar ons kinders kan speel na die sterre staar
[00:01:03] En ooee ooee ooee ek is so verlief op jou
[00:01:10] En ooee ooee ooee ek is so verlief op jou
[00:01:17] En ooee ooee ooee ek is so verlief
[00:01:38] Maak my geduldig asseblief
[00:01:45] Om haar te troos as sy huil
[00:01:48] En om kwaad vir verstaan te ruil
[00:01:52] Maak van my n' gentle man
[00:01:59] Maak my standvastig asseblief
[00:02:05] Soos die rots waarop my huisie staan
[00:02:09] Die getroue draai van ons wentelbaan
[00:02:13] Maak vir my net soos dit
[00:02:19] En ooee ooee ooee ek is so verlief op jou
[00:02:26] En ooee ooee ooee ek is so verlief op jou
[00:02:33] En ooee ooee ooee ek is so verlief
[00:02:40] Waar ek koop n' ring vir daai vinger
[00:02:44] Waarom jy my draai
[00:02:47] En ek koop n' rok vir daai lyfie wat jy so swaai
[00:02:55] Want ek is so verskriklik verlief
[00:03:01] Ooee ooee ooee ek is so verlief op jou
[00:03:08] En ooee ooee ooee ek is so verlief op jou
[00:03:15] En ooee ooee ooee ek is so verlief
[00:03:29] En ooee ooee ooee ek is so verlief
您可能还喜欢歌手Adam Tas的歌曲:
随机推荐歌词:
- MMMBop [Matt Nathanson]
- インソムニア [織田哲郎]
- Summer Sunshine [The Corrs]
- String Pull Job [John Hiatt]
- 无人熟识的彼个人 [萧煌奇]
- Giant [Matrimony]
- 给我一个吻 [静婷]
- 勇闯天下 [网络歌手]
- 塞维利亚的理发师 [王紫霞]
- What A Wonderful World [水木ノア]
- 《百家讲坛》 20151112 向古人学家教3 神童父亲的烦恼 [百家讲坛]
- Amor De Mae [Teixeirinha]
- Touch [Amerie]
- 老公不在我身边 [蔡小芳]
- At The Club [Ray Charles]
- 做你的英雄 [廖吉飞]
- El Pecado [Che Carrillo&Jaime Luis C]
- Victim Of The Crime [Phoenix]
- Viimeinen [Nylon Beat]
- Burning Bright(Acoustic) [Shinedown]
- Lay Down The Law [The Switches]
- The Very Best Time Of Year [Laura Fygi]
- They Raided the Joint(Remastered) [Helen Humes]
- Down on the Street(Single Mix; 2005 Remaster) [The Stooges]
- Manu [Jean-Louis Aubert]
- Acredite Ou Nao [Badi Assad&Carlos Malta]
- Dio fa qualcosa [Cartoon Band]
- Live And Learn []
- 那些歌儿 [林隆璇&魏如昀]
- 动感101泡菜电台脆骨榜第98期揭榜 [动感101泡菜电台]
- Come Away With Me [The Love Unlimited Orches]
- 学会忘记 [壹梦]
- Escalates [Falling Up]
- 想你的感觉(DJ版) [金城]
- Hurry On Down [Nellie Lutcher]
- Negra [La Perra Que Los Parió]
- After the Gold Rush(2018 Remaster) [The Flaming Lips]
- Let’S Dance Together [La Banda De Los 80’s]
- Prodigal Son [Dock Boggs]
- Take Me Home, Country Roads [Studio Musicians]
- GET THE WORLD [影山ヒロノブ]
- 第2338集_分神期古魔 [祁桑]