找歌词就来最浮云

《Net ’n Bietjie Liefde》歌词

所属专辑: Amper Alleen 歌手: Coenie De Villiers 时长: 03:20
Net ’n Bietjie Liefde

[00:00:00] Net 'n Bietjie Liefde - Coenie De Villiers

[00:00:01] Net 'n bietjie liefde

[00:00:03] Eis die kleinste strompelaar

[00:00:09] En eis hiermee die hoogste

[00:00:11] Wat 'n sterfling kan ervaar

[00:00:17] Vra alles behalwe die hoogste

[00:00:24] Want liefde gevra is te veel

[00:00:32] Vir eindige mensies soos ons is

[00:00:39] Is liefde gevra eens te veel

[00:00:47] Net 'n bietjie liefde

[00:00:49] Is die bakvis se versoek

[00:00:55] Maar weet nie dat sy end uit

[00:00:57] Na hierdie droom gaan soek

[00:01:03] Vra alles behalwe die hoogste

[00:01:10] Want liefde gevra is te veel

[00:01:18] Vir eindige mensies soos ons is

[00:01:26] Is liefde gevra eens te veel

[00:01:34] Net 'n bietjie liefde

[00:01:36] Roep die digter radeloos

[00:01:41] Want sonder hierdie dryfkrag

[00:01:44] Is sy versies waardeloos

[00:01:49] Net 'n bietjie liefde

[00:01:52] Sug die huisvrou na haar dag

[00:01:57] Vermoed dat sy 'n leeftyd

[00:01:59] Op dié wonder gaan bly wag

[00:02:04] Net 'n bietjie liefde

[00:02:07] Huil die ou vrou sy's terminaal

[00:02:12] En weet dat sy daarsonder

[00:02:14] Die laaste grens moet haal

[00:02:19] Mensekinders almal

[00:02:23] Kleuter digter swaar bejaarde

[00:02:26] Vra rykdom roem gesondheid

[00:02:30] Vra blinkgeod uit die aarde

[00:02:33] Vra alles wat die gode bied

[00:02:37] Die wyn die vrou die lied

[00:02:41] Vra alles behalwe die hoogste

[00:02:45] Want liefde gevra is te veel

[00:02:48] Vra alles behalwe die liefde

[00:02:53] Want liefde gevra is te veel

随机推荐歌词: