找歌词就来最浮云

《Liefdesversie》歌词

所属专辑: Skoppensboer 歌手: Coenie De Villiers 时长: 01:37
Liefdesversie

[00:00:00] Liefdesversie - Coenie De Villiers/Jannie Du Toit

[00:00:14] As die jagters van die donkerbos

[00:00:19] 'N bloedspoor teen die sneeudrif los

[00:00:24] Kan jy by my kom lê

[00:00:31] As die wolwe teen die hortjies huil

[00:00:35] En die winterson in jou bloed kom skuil

[00:00:41] Kan jy by my kom lê

[00:00:49] Maar as die brose lente roer

[00:00:56] In die limbo van die aarde

[00:01:04] Sal jy vir my'n lapkind gee

[00:01:11] Met sagte haar'en sagte oë

[00:01:18] Soos die fluweelsnoet

[00:01:23] Van'n rendier

随机推荐歌词: