《Lola van Luanda》歌词

[00:00:00] Lola van Luanda - Coenie De Villiers/Errol Dyers
[00:00:10] Daar's 'n hamer en 'n sekel teen die witgekalkte muur
[00:00:15] Van die portugese kroeg en kabaret
[00:00:20] En binne sit soldate en drink whiskey uur na uur
[00:00:25] En droom van vrede en van vroue en van bed
[00:00:38] As dit nag word oor angola
[00:00:41] Sny 'n man se hart weer spoor
[00:00:44] Tot in die suide waar 'n minnares dalk wag
[00:00:49] En daar buite woed die oorlog
[00:00:51] Maar hulle's hier om haar te hoor
[00:00:54] En vir 'n oomblik weer te glo en weer te lag
[00:00:59] Hul noem haar lola van luanda
[00:01:02] En sy dans hier aand na aand
[00:01:05] In die kollig wat haar vasvang soos 'n mot
[00:01:10] Sy ken hartstog sy ken heimwee
[00:01:12] En sy sing daarvan vanaand
[00:01:15] Sy maak die lewe vir 'n oomblik weer genot
[00:01:21] Lola van luanda sing
[00:01:23] Wat soldate graag will hê
[00:01:26] En as die laaste note wegsterf
[00:01:28] Het sy by elke man gelê
[00:01:42] In die rokerige kamer hang die geur van gin en bier
[00:01:47] Hier word die oorlog vir 'n oomblik tóg besweer
[00:01:52] En vir die manne bring sy vreugde
[00:01:55] Aan 'n soldaat gee sy plesier
[00:01:58] Wat hom dalk later teen die vyand sal verweer
[00:02:11] In haar hare is daar kamme
[00:02:13] Twee van goud een van ivoor
[00:02:16] En aan haar borste is daar tossels wat sy swaai
[00:02:21] Ja haar lyf is pure wellus
[00:02:24] Maar sy't reeds die stryd verloor
[00:02:27] Teen die heupe wat haar ouderdom verraai
[00:02:32] Hul noem haar lola van luanda
[00:02:34] En sy dans hier aand na aand
[00:02:37] In die kollig wat haar vasvang soos 'n mot
[00:02:42] Sy ken hartstog sy ken heimwee
[00:02:45] En sy sing daarvan vanaand
[00:02:48] Sy maak die lewe vir 'n oomblik weer genot
[00:02:53] Lola van luanda sing
[00:02:55] Wat soldate graag will hê
[00:02:58] En as die laaste note wegsterf
[00:03:01] Het sy by elke man gelê
[00:03:09] Hul noem haar lola van luanda
[00:03:12] En sy dans hier aand na aand
[00:03:15] In die kollig wat haar vasvang soos 'n mot
[00:03:19] Sy ken hartstog sy ken heimwee
[00:03:22] En sy sing daarvan vanaand
[00:03:25] Sy maak die lewe vir 'n oomblik weer genot
[00:03:30] Lola van luanda sing
[00:03:33] Wat soldate graag will hê
[00:03:36] En as die laaste note wegsterf
[00:03:38] Het sy by elke man gelê
您可能还喜欢歌手Coenie De Villiers的歌曲:
随机推荐歌词:
- Penthouse Serenade(When We’re Alone) [Tony Bennett]
- 妳 [王中平]
- Vol.6.酷我新声榜(2013-01-07期) [海佳]
- Wreckage [Parkway Drive]
- Reckoner [Radiohead]
- 无法原谅 铃声 韩语 [网络歌手]
- Out of Time [Urban Love&Astrud C]
- Las Naranjas [Violeta Parra]
- Two Good Men [Woody Guthrie]
- Don’t Think Twice, It’s Alright [Mary&Peter, Paul and Mary]
- Lost Soul [Amberian Dawn]
- Saahan [Dr. Zeus&Aman Sarang&Shor]
- Let It Snow, Let It Snow, Let It Snow [Ella Fitzgerald]
- Ey Liebe [Mark Forster]
- Wild Things [Natalie Gang]
- Home to You [Jed Madela]
- VAVA海选清唱片段(Live) [VaVa毛衍七]
- 一路上的兄弟 [齐乐&郭东坡]
- Love of My Life(G Tank Club Mix) [Lucas Prata]
- London Bridge [Larry Groce&Disneyland Ch]
- The Now Penguin [Mt. Egypt]
- Beautiful Alien [Darude&AI AM]
- 恋し夢見し [城南海]
- I’m Never Gonna Tell [Jimmie Rodgers]
- Just Because [Elvis Presley]
- 第3集 (节目) [单田芳]
- Come On [文佩玲]
- 心理医生 [锯S.A.W]
- First Date, First Love, First Kiss [Sonny James]
- Ray Sefo( )(Gong Remix) [CoolRunning]
- I Ride An Old Paint [Woody Guthrie&Bess Hawes]
- The Gold [Manchester Orchestra]
- Who Do You Love [Bo Diddley]
- Don’t You (Forget About Me) [Simple Minds]
- I Remember(Caspa Remix) [deadmau5&Kaskade]
- Eins Zwei Polizei [80s Pop Stars]
- Back In Black [Space Lust]
- 明明都是月亮的错 [冷漠]
- 鞋儿破帽儿破 [群星]
- Phantom [Circa Survive]
- Still [Brian McKnight]
- Laisse-toi prendre [Michel Sardou]