找歌词就来最浮云

《Soldatehemel》歌词

所属专辑: Hartland 歌手: Coenie De Villiers 时长: 04:14
Soldatehemel

[00:00:00] Soldatehemel - Coenie De Villiers/Errol Dyers

[00:00:05] Verwelkom

[00:00:08] Die soldate wat saamdrom

[00:00:13] By die hek

[00:00:15] Sprei oop die palmblare wat hier langs

[00:00:22] My troon is plek

[00:00:26] Foei

[00:00:27] Hoe jonk is hulle nie veels te jonk

[00:00:32] Om hier te wees

[00:00:35] Kyk hul's

[00:00:36] Kwalik nog maar agtien

[00:00:40] Berei my tafel

[00:00:43] Vir 'n fees

[00:00:46] Verwyder

[00:00:48] Elk' medalje

[00:00:51] Wat herinner aan die pyn die letsels

[00:00:58] Van die veldslag gee hul kos

[00:01:02] En

[00:01:03] Gee hul wyn

[00:01:06] Want te kosbaar is dié lewe

[00:01:11] Om op oorloë te vermors

[00:01:16] Ja anderkant kartetse

[00:01:20] Wag 'n groter

[00:01:22] Dieper dors stroop dus die uniform haastig

[00:01:29] Van die jongeling se rug

[00:01:32] En laat hom weer die son voel brand

[00:01:38] In 'n onbewolkte lug

[00:01:41] En laat hom weer die son voel brand

[00:01:47] In 'n onbewolkte lug

[00:01:53] Ontbied al die musikante

[00:01:57] Gee die soldate

[00:02:00] Nog 'n kans

[00:02:02] Om van mortiere te vergeet

[00:02:06] En op 'n walsmaat hier te dans

[00:02:12] Gee hul nooiens

[00:02:14] Vir geslelskap

[00:02:16] Laat hul moeë oë weer blink

[00:02:21] Laat hul jeug 'n wyle voortduur

[00:02:26] Laat hul op die lewe klink

[00:02:31] Want te kosbaar is dié lewe

[00:02:36] Om op oorloë te vermors

[00:02:40] Ja anderkant kartetse

[00:02:45] Wag 'n groter

[00:02:46] Dieper dors stroop dus die uniform haastig

[00:02:53] Van die jongeling se rug

[00:02:57] En laat hom weer die son voel brand

[00:03:02] In 'n onbewolkte lug

[00:03:06] Want te kosbaar is dié lewe

[00:03:10] Om op oorloë te vermors

[00:03:14] Ja anderkant kartetse

[00:03:19] Wag 'n groter

[00:03:20] Dieper dors stroop dus die uniform haastig

[00:03:27] Van die jongeling se rug

[00:03:32] En laat hom weer die son voel brand

[00:03:36] In 'n onbewolkte lug en laat hom

[00:03:42] Weer die son voel brand

[00:03:47] In 'n onbewolkte lug

随机推荐歌词: