找歌词就来最浮云

《Een Miljoen Woorde》歌词

所属专辑: Gemaak In SA 歌手: Jakkie Louw 时长: 04:17
Een Miljoen Woorde

[00:00:00] Een Miljoen Woorde - Jakkie Louw

[00:00:06] Lyricist:Jakkie Louw

[00:00:13] Composer:Jakkie Louw

[00:00:20] Sy sê sy sukkel om te slaap as sy droom

[00:00:26] As sy droom

[00:00:30] Sy sê daar is bitter baie dinge

[00:00:37] Wat sy nog wou doen

[00:00:58] Sy vra is jy wakker hy sê ja

[00:01:04] En sy vra

[00:01:09] Sê my wat sou jy doen met n miljoen

[00:01:16] Een miljoen woorde

[00:01:26] Ek sal poetry skryf oor jou mond en jou lyf

[00:01:30] Ek sal liedjies kan maak en dit sing tot jy slaap

[00:01:35] Vanaand soen ek jou

[00:01:38] In n nuwe taal vir ons gebore oooo

[00:01:44] Een miljoen woorde

[00:02:06] Ek skryf jou naam op die stam van n boom

[00:02:11] Waar jy nou woon

[00:02:15] En ek wens ek kan jou nog een keer vra

[00:02:19] Hey wat doen ons vandag

[00:02:26] Ek sal poetry skryf oor jou mond en jou lyf

[00:02:30] Ek sal liedjies kan maak en dit sing tot jy slaap

[00:02:36] Vanaand soen ek jou

[00:02:38] In n nuwe taal vir ons gebore ooooo

[00:02:44] But een miljoen woorde

[00:02:54] Een miljoen woorde

[00:03:04] Ek sal poetry skryf oor jou mond en jou lyf

[00:03:09] Ek sal liedjies kan maak en dit sing tot jy slaap

[00:03:14] Vanaand soen ek jou

[00:03:16] In n nuwe taal vir ons gebore ooooo

[00:03:23] Ek sal poetry skryf oor jou mond en jou lyf

[00:03:28] Ek sal liedjies kan maak en dit sing tot jy slaap

[00:03:33] Vanaand soen ek jou

[00:03:36] In n nuwe taal vir ons gebore ooooo

[00:03:42] Een miljoen woorde

[00:03:52] Een miljoen woorde

[00:04:03] Hy sê hy sukkel om te slaap as sy droom

[00:04:09] As sy droom

[00:04:11] Droom van haar

随机推荐歌词: