找歌词就来最浮云

《Wenners》歌词

所属专辑: Wenners 歌手: Danie Botha 时长: 02:52
Wenners

[00:00:00] Wenners - Danie Botha

[00:00:05] Sien jy nou die lig

[00:00:08] Weet jy dat hy leef

[00:00:10] Dan ken ek mos jou oë

[00:00:13] Dit was altyd daar gewees

[00:00:15] Blind het ons gekyk

[00:00:18] Die waarheid mis gelees

[00:00:20] Die vrede was altyd daar gewees

[00:00:25] Kyk nou weer 'n keer

[00:00:28] Stap nou saam met my

[00:00:30] Sing dan nou 'n lied

[00:00:33] 'N lied vir jou en my

[00:00:35] Blind het ons gekyk

[00:00:38] Die lewe gevrees

[00:00:40] Soek jy na 'n toekoms

[00:00:43] Wil jy ook daar wees

[00:00:45] Wenners wenners wenners

[00:00:48] Wenners wil ons wees

[00:00:50] Lewe jy met haat

[00:00:53] Lewe jy met vrees

[00:00:55] Wenners wenners wenners

[00:00:58] Wenners moet ons wees

[00:01:00] Lewe vir 'n toekoms

[00:01:03] Lewe om daar te wees

[00:01:09] Saam kan ons mos waag

[00:01:11] Met moeite en verdriet

[00:01:14] Opdraand mag dit gaan

[00:01:16] Maar ons weet dis nie verniet

[00:01:18] Dan sien ek weer jou oë

[00:01:21] Die pad het ons gekies

[00:01:23] Terugkyk sal ons nie

[00:01:26] Verloor is geen ekskuus

[00:01:28] O wenners wenners wenners

[00:01:31] Wenners moet ons wees

[00:01:34] Lewe jy met haat

[00:01:36] Lewe jy met vrees

[00:01:38] Wenners wenners wenners

[00:01:41] Wenners wil ons wees

[00:01:43] Lewe vir 'n toekoms

[00:01:46] Lewe om daar te wees

[00:01:52] Kyk nou weer 'n keer

[00:01:55] Stap nou saam met my

[00:01:57] Sing dan nou 'n lied

[00:01:59] 'N lied vir jou en my

[00:02:02] Dan sien ek weer jou oë

[00:02:04] Die vensters van jou siel

[00:02:07] Kom ons strewe na 'n toekoms

[00:02:10] Anderkant die spieë l

[00:02:12] O wenners wenners wenners

[00:02:15] Wenners moet ons wees

[00:02:17] Lewe jy met haat

[00:02:20] Lewe jy met vrees

[00:02:22] Wenners wenners wenners

[00:02:25] Wenners wil ons wees

[00:02:27] Lewe vir 'n toekoms

[00:02:30] Lewe om daar te wees

[00:02:32] Lewe vir 'n toekoms

[00:02:35] Lewe om daar te wees

您可能还喜欢歌手Danie Botha的歌曲: