《Wie Kan Dit Verstaan》歌词

[00:00:12] Kyk 'n bietjie rond
[00:00:14] Is daar liefde in jou lewe
[00:00:17] Staan jy op vaste grond
[00:00:18] Is daar 'n doel om na te strewe
[00:00:22] Kan jy op jou rook trein wolk rondry
[00:00:26] Kan jy in jou lewensdroom blaas
[00:00:28] Die liefde in jou hart sal jou altyd by bly
[00:00:32] Wie sal altyd val en seerkry
[00:00:35] Sonder dat jy werklik sal verstaan
[00:00:40] As jy val dan moet jy gou weer opstaan,
[00:00:43] Uithou, aanhou, altyd voortgaan
[00:00:46] En die seerkry mens se lewe span
[00:00:50] Wie kan dit verstaan
[00:01:02] Ken jy die geheim
[00:01:04] Sien jy ander mense lewe
[00:01:07] Is daar sonskyn in jou lag
[00:01:08] Kan jy ook strewe
[00:01:10] Ken jy nog 'n lied van vrede
[00:01:12] Kan jy nog met blydskap lewe
[00:01:17] Want die liefde in jou hart sal jou altyd by bly
[00:01:23] Wie sal altyd val en seerkry
[00:01:25] Sonder dat jy werklik sal verstaan
[00:01:31] As jy val dan moet jy gou weer opstaan,
[00:01:33] Uithou, aanhou, altyd voortgaan
[00:01:36] En die seerkry mens se lewe span
[00:01:40] Wie kan dit verstaan
[00:01:52] Ken jy my nou?
[00:01:55] Het jy die anderkant gesien?
[00:01:58] Ken jy jou?
[00:02:00] Kan ons saam 'n toekoms bou?
[00:02:04] En ons seerkry mens verstaan
[00:02:07] Want die liefde in jou hart sal jou altyd by bly
[00:02:14] Die sal altyd val en seerkry
[00:02:16] Sonder dat jy werklik sal verstaan
[00:02:22] As jy val dan moet jy gou weer opstaan,
[00:02:24] Uithou, aanhou, altyd voortgaan
[00:02:27] En die seerkry mens se lewe span
[00:02:31] Wie kan dit verstaan?
[00:02:33] Wie kan dit verstaan?
[00:02:36] Wie kan dit verstaan?
您可能还喜欢歌手Danie Botha&Steve Hofmeyr的歌曲:
随机推荐歌词:
- Losing Hope [Jack Johnson]
- 008薛丁山征西 [单田芳]
- The Eternal Ruler [Hate Eternal]
- Fidelidad (feat. Silvio Rodríguez) [Compay Segundo&Silvio Rod]
- Strangler [Calla]
- 月夜情 [怡莉]
- Halo(Live) [郑虹]
- To Love Somebody [Michael Bublé]
- Bankhead [T.I.&P$C&Young Dro]
- I Can’t Stay Awake(Album Version) [The Dead Milkmen]
- 第1493集_傲世九重天 [我影随风]
- Du bist der absolute Knaller [Die Paldauer]
- Spanish Grease [Willie Bobo]
- 感谢(现场版伴奏版) [屠洪刚]
- 有没有真爱 [李佳乐]
- ppna Landskap(Demo) [Ulf Lundell]
- Mi Apagon [Básico]
- 快乐的约会(Progressive House Remix) [三重电音宫]
- 别亦难 [李玉刚]
- Searching for My Love [Bobby Moore&The Amazing R]
- Piya Milenge [A. R. Rahman&Sukhwinder S]
- Barbie Girl [We Just Wanna Party]
- You Oughta Know [Silver Screen Superstars]
- Whole Lotta Love [The Insurgency]
- Can You Hear The Morning Singing [Violet Road]
- Masing-Masing [M. Nasir]
- The Way You Look Tonight [Billie Holiday]
- Let’s Go To Haiti [Exit]
- 鬼迷日眼的爱情(伴奏) [翠屏缝纫院乐队]
- Dolce Vita [Ely Bruna]
- Que Deus Me Perdoe [Amália Rodrigues]
- Du liegst mir im herzen [Marlene Dietrich]
- Dreaming With Our Eyes Open [Witt Lowry]
- 像什么 [早教歌曲]
- Sissy That Walk(Originally Performed By RuPaul) [DJ MixMasters]
- Come Rain Or Come Shine [Connie Francis]
- 骨肉情 同胞爱 [阎维文]
- 慢性伤害 [桃十五]
- Electric Avenue [Reggae Beat]
- 神のまにまに [小缘]
- T’es l’homme qu’il me faut [Edith Piaf]
- 艾蜜莉的华尔玆 [杨提尔森]