《Bloubul》歌词

[00:00:00] Bloubul - Steve Hofmeyr
[00:00:11] Die blou bul eet nie van die vloer af nie
[00:00:15] Die blou bul weet nie van verloor af nie
[00:00:19] Die blou bul sukkel nie sy roer af nie
[00:00:22] Nou vra jy my vir wie ek skree
[00:00:26] Ek skree nie wp nie ek bly 'n bul
[00:00:29] Ek skree nie op nie ek bly 'n bul
[00:00:33] Ek skree nie vrystaat nie ek bly 'n bul
[00:00:36] Laat staan die sharks en die leeus
[00:00:38] En die hele blê rrie spul
[00:00:41] Die blou bul tjank nie by sy pa hulle nie
[00:00:44] Die blou bul tjank nie by sy ma hulle nie
[00:00:48] Die blou bul tjank nie by die pale nie
[00:00:52] Nou vra jy my vir wie ek skree
[00:00:55] Ek skree nie wp nie ek bly 'n bul
[00:00:59] Ek skree nie op nie ek bly 'n bul
[00:01:03] Ek skree nie vrystaat nie ek bly 'n bul
[00:01:06] Laat staan die sharks en die leeus
[00:01:08] En die hele blê rrie spul
[00:01:10] Die blou bul rol hom nie 'n mielie nie
[00:01:14] Die blou bul kan hom ook nie kielie nie
[00:01:18] Die blou bul is hy nie 'n bielie nie
[00:01:21] Nou vra jy my vir wie ek skree
[00:01:25] Ek roep vir frik du preez hy sal my hoor
[00:01:28] Ek vra vir thys lourens bly op my spoor
[00:01:32] En gee vir naas botha hy stop hom oor
[00:01:36] Nou vra jy my vir wie ek skree
[00:01:39] Ek sit vir fanie voor kan jy hom vang
[00:01:43] Ek het vir rubin ook maak hy jou bang
[00:01:47] Vat uli schmidt jou vas los y jou mank
[00:01:51] Nou vra jy my vir wie ek skree
[00:01:54] Ek pas vir moaner uit kan jy hom vat
[00:01:58] Na hansie brewis toe hy's gans te glad
[00:02:02] Ek pass vir josie uit jy maak jou nat
[00:02:06] Nou vra jy my vir wie ek skree
[00:02:12] Die blou bul eet nie van die vloer af nie
[00:02:15] Die blou bul weet nie van verloor af nie
[00:02:19] Die blou bul sukkel nie sy roer af nie
[00:02:22] Nou vra jy my vir wie ek skree
[00:02:26] Ek skree nie wp nie ek bly 'n bul
[00:02:29] Ek skree nie op nie ek bly 'n bul
[00:02:33] Ek skree nie vrystaat nie ek bly 'n bul
[00:02:37] Laat staan die sharks en die leeus
[00:02:39] En die hele blê rrie spul
[00:02:41] Ek skree nie wp nie ek bly 'n bul
[00:02:44] Ek skree nie op nie ek bly 'n bul
[00:02:48] Ek skree nie vrystaat nie ek bly 'n bul
[00:02:51] Laat staan die sharks en die leeus
[00:02:53] En die hele blê rrie spul
您可能还喜欢歌手Steve Hofmeyr的歌曲:
随机推荐歌词:
- 天晓得 [陈伟联]
- Bubblegum [The Raveonettes]
- Otherside [Mandy Capristo]
- Commodore Rock [Ladytron]
- Más (Wally López Ibiza Es Más Radio RMX) [Ricky Martin]
- Confession [Samantha Fox]
- I Just Died In Your Arms Tonight (The X Factor USA Performance) [Jeff Gutt]
- Hurry Up [Cream[奶油乐队]]
- Blur My Hands [Lupe Fiasco&Guy Sebastian]
- 梦中的她 [zz青蛙]
- 很少有快乐 [大江]
- 我们都寂寞(Live) [A-Lin]
- Falling [Malika&Snakehips]
- 风信棋 [苏阳]
- Cuando Escucho Hablar De Ti [Jose Cantoral]
- You’ll Never Walk Alone [Mario Lanza]
- Drifting and Dreaming [Burl Ives]
- Communicate(ZM Live Lounge) [the feelers]
- Lies [Thompson Twins]
- Summertime (Pt. 1) [Sam Cooke]
- 防护 [林娜]
- Morgenmond [City]
- That’s All [Connie Francis]
- He’s a Tramp [Peggy Lee]
- The Fire(2003 Remaster) [Television]
- Feliz Navidad(Pop Mix) [Serge Gauya]
- It’s My Life [Dr. Alban]
- She’s Always In My Hair(LP版) [Prince]
- 我把幸福都给你(伴奏)(伴奏) [金木晨]
- Sto parathiri stekossoun [Nana Mouskouri]
- Ticket To The Tropics [黄莺莺]
- Theme From ”Middle Of The Night” [Nina Simone]
- Quand rien ne va plus(Album Version) [Claude Francois]
- The Party’s Over [Bobby Darin]
- Lips of an Angel (Karaoke Lead Vocal Demo) [ProSound Karaoke Band]
- Mary’s Boy Child [UK Holiday Rock Heroes]
- Spanish Stroll [Mink DeVille]
- Ass N Da Aurr(Explicit) [Chingy&Spiffy]
- Honest I Do [Jimmy Reed]
- Sing Glory [Beres Hammond]
- 我爱睡觉 [群星]