《Liefling》歌词

[00:00:00] Liefling - Steve Hofmeyr
[00:00:11] Jy weet dat ek nie sonder
[00:00:15] Jou kan bestaan nie
[00:00:20] Jy weet dat jy ook nie
[00:00:23] Alleen kan bestaan nie
[00:00:27] Dit weet jy goed
[00:00:31] Liefling kan ons nie
[00:00:34] Maar vergeet en vergewe
[00:00:39] Liefling ek kan nie
[00:00:42] Sonder jou verder lewe
[00:00:46] Dit weet jy goed
[00:00:52] Jy weet dat ou herinnerings
[00:00:57] Nooit vergaan nie
[00:01:00] Jy weet dat niemand ooit in
[00:01:05] Jou plek kan staan nie
[00:01:08] Dit weet jy goed
[00:01:11] Liefling kan ons nie
[00:01:15] Maar vergeet en vergewe
[00:01:20] Liefling ek kan nie
[00:01:23] Sonder jou verder lewe
[00:01:27] Dit weet jy goed
[00:01:31] Nou is die tyd moenie wag
[00:01:36] Want ek verlang elke dag
[00:01:42] Hier is my hart neem dit nou
[00:01:47] Hier is my hart net vir jou
[00:02:06] Jy weet dat ek nie sonder
[00:02:10] Jou kan bestaan nie
[00:02:14] Jy weet dat jy ook nie
[00:02:18] Alleen kan bestaan nie
[00:02:21] Dit weet jy goed
[00:02:25] Liefling kan ons nie
[00:02:28] Maar vergeet en vergewe
[00:02:33] Liefling ek kan nie
[00:02:37] Sonder jou verder lewe
[00:02:41] Dit weet jy goed
[00:02:44] Nou is die tyd moenie wag moenie wag
[00:02:50] Want ek verlang verlang elke dag
[00:02:55] Hier is my hart neem dit nou
[00:02:58] Neem dit nou
[00:03:01] Hier is my hart net vir jou
[00:03:20] Jy weet dat ek nie sonder
[00:03:24] Jou kan bestaan nie
[00:03:28] Jy weet dat jy ook nie
[00:03:32] Alleen kan bestaan nie
[00:03:36] Dit weet jy goed
[00:03:39] Liefling kan ons nie
[00:03:42] Maar vergeet en vergewe
[00:03:47] Liefling ek kan nie
[00:03:50] Sonder jou verder lewe
[00:03:58] Liefling jy weet
您可能还喜欢歌手Steve Hofmeyr的歌曲:
随机推荐歌词:
- 你把我灌醉 [刘德华]
- 郑州普通人 [何瑶]
- 其实我们都很傻 [路绮欧]
- Ships In The Night [Mat Kearney]
- Grassland Serenade草原之夜 [范竞马]
- Poor Old Horse(2003 Digital Remaster) [The Albion Band]
- Crazy Crazy Nights [Kiss]
- It Takes Time(LP版) [Otis Rush]
- Das Angelogebet [Kastelruther Spatzen]
- 倍儿爽(Live) [白凯南&尹熙水]
- 武媚娘传奇(女声哼唱版) [网络歌手]
- Home Alone [郑伊健&郑敬基&蔡济文]
- 谁 [fusion]
- Baby My Heart [The Shadows]
- Columbus(Remaster 2002) [The Church]
- 锦绣未央 [陈都灵]
- Danger (Been So Long)(Chopped & Screwed Version|Explicit) [Mystikal&Nivea]
- Good Clean Fun [The Allman Brothers Band]
- I Put a Spell on You [Halloween Music Party]
- Alegres Vamos(Album Version) [Coral Cordobesa De Los Pe]
- 来看雪的姑娘 [张森屿]
- 毛毛雨 [宁梦恬&罗威]
- Sitting on the Dock(Acoustic Version) [Percy Sledge]
- Tu Ritual(70’s Mix) [Karina]
- Roll On Up Restrung(Explicit) [Hilltop Hoods]
- Express Yourself(Mono; Single Version) [Charles Wright & The Watt]
- Viens pleurer au creux de mon épaule [Charles Aznavour]
- One Shot [Steven Cooper]
- Tell Tommy I Miss Him [Skeeter Davis]
- 木偶 [Airbag]
- Runaround Sue [Dion]
- 给爸爸的歌 [刘立哲]
- To Linda E To Louca [KLB]
- Goody Goody [Helen Shapiro]
- A Room with a View [Jessie Matthews]
- (You Can Have My Husband But) Don’t Mess With My Man (Live) [Irma Thomas]
- Can’t Take My Eyes Off You(Ray Ban Euro Club Mix) [The Fu La-La’s]
- Want More [Dennis Brown]
- Bebo y Obligo [Pototo y Filomeno&Filomen]
- 季后赛首轮之后身价倍增的几位球员 [宋朋璐]
- 君がいたから [横山ルリカ]
- 六字真言 [佛教音乐]