找歌词就来最浮云

《Die Stem》歌词

所属专辑: Toeka 3 歌手: Steve Hofmeyr 时长: 01:10
Die Stem

[00:00:02] Uit die blou van onse hemel

[00:00:04] Uit die diepte van ons see

[00:00:11] Oor ons ewige gebergtes

[00:00:13] Waar die kranse antwoord gee

[00:00:20] Deur ons ver verlate vlaktes

[00:00:24] Met die kreun van ossewa

[00:00:28] Ruis die stem van ons geliefde

[00:00:33] Van ons land Suid Afrika

[00:00:37] Ons sal antwoord op jou roepstem

[00:00:41] Ons sal offer wat jy vra

[00:00:44] Ons sal lewe

[00:00:52] Ons sal sterwe

[00:00:56] Ons vir jou Suid Afrika

随机推荐歌词: