《In Die Huis Waar Stilte Woon》歌词

[00:00:01] In Die Huis Waar Stilte Woon - Adam Tas
[00:00:01] Written by:Adam Tas/Koekoes Bezuidenhout
[00:00:33] En hyt gewoon op n plaas duskant senekal
[00:00:36] Dit was n veë plaas met 'n mooi opstal
[00:00:40] En dis moeilik om te glo
[00:00:43] Dis die huis waar stilte woon
[00:00:50] En die kamers se ruit is steeds gebreek
[00:00:53] Daar waar n kant gordyn sy tong uitsteek
[00:00:56] Die skerwe nog op die plankvloer le
[00:01:00] In die huis waar stilte woon
[00:01:05] Sy was sy vrou sy vriend sy lover
[00:01:12] En hyt haar lief soos geen ander
[00:01:19] O en sy was die ma wat sy kinders moes dra
[00:01:26] Sy was sy vrou sy vriend en sy lover
[00:01:33] En die reuk van brood hang nie meer daar
[00:01:36] Dis net sy stoppelbaard wat na die kiekies staar
[00:01:40] Om te sien of haar glimlag nog die selfde lyk
[00:01:43] Maar dis asof sy deur hom na die donker kyk
[00:01:49] Hy se my baby ek trap n bloedspoor tot hier voor ons agterdeur
[00:01:56] En voor ons God se altaar skaaf ek nou my kniee deur
[00:02:05] Sy was sy vrou sy vriend sy lover
[00:02:12] En hyt haar lief soos geen ander
[00:02:19] O en sy was die ma wat sy kinders moes dra
[00:02:26] Sy was sy vrou sy vriend en sy lover
[00:03:00] En hy het haar gekry op die plaas se stoep
[00:03:03] Haar arms en haar bene was vol bloed
[00:03:06] Hyt haar vas gedruk en nog asem in haar lyf gesoek
[00:03:16] En hy strooi haar as in n bloedrivier
[00:03:20] Spoel tot op strande ver van hier
[00:03:23] Sodat haar siel kan woon in n sandkasteel
[00:03:26] En die kinders heel dag hul ma kan speel
[00:03:40] En laat wilde rose deur sy geraamtes rank
[00:03:44] Oblum magelou
[00:03:46] Oggend mis
[00:03:48] Sodat vlinders vlugtig sitplek vind
[00:03:51] Op die plekke waar hy stukkend is
[00:03:59] Sy was sy vrou sy vriend sy lover
[00:04:05] En hyt haar lief soos geen ander
[00:04:12] O en sy was die ma wat sy kinders moes dra
[00:04:19] Sy was sy vrou sy vriend en sy lover
您可能还喜欢歌手Adam Tas的歌曲:
随机推荐歌词:
- ”朋友”那一句 [NoeL]
- 时间的河 [蔡琴]
- What Do You Want [Joy Enriquez]
- 恭喜你 [文千岁&李宝莹]
- いかないで (Live) [徳永英明&玉置浩二]
- More Love [Kaico&Ba la la la]
- 奢望 [冷漠]
- Una Tras Otros [Saiko]
- 故园 [自由落体]
- 换心 [王欣如]
- The Home Over There [J. W. Myers]
- I Smell Trouble [Buddy Guy]
- Want U Back (Originally Performed By Cher Lloyd & Astro) [Cover Pop]
- Supertime [Jim Reeves]
- She’s Your Cocaine(Live In West Palm Beach 11/21/07) [Tori Amos]
- I’ve Got a Crush on You [Frank Sinatra]
- Uptown Funk(As Originally Performed By Bruno Mars) [The Tibbs]
- 水瓶座 (Mix) [亦勋&韦琪]
- Stairway To Heaven [Neil Sedaka]
- Travelled [Supertramp]
- If You Need Me(Lp Version) [Gordon Lightfoot]
- 起飞与降落 [黄韵玲]
- Baby Please [Fats Domino]
- Since I’ve Found My Baby [Andy Williams]
- Chega De Saudade [Elizeth Cardoso]
- Ramblin’ Rose [Bobby Vinton]
- 梅影雪魂 [忘忧草]
- The Love We Had (Stays On My Mind)(Single Version) [The Dells]
- Cold Blooded(Album Version) [Rick James]
- Viel Glück und viel Segen [Claudia und Charly mit ih]
- 君のそばで~ヒカリのテーマ~ [グリン]
- Land Of The Sea And Sun [Harry Belafonte]
- They Can’t Take That Away From Me [Brook Benton]
- On cherche un Auguste [Edith Piaf]
- I’ve Been Waiting For You [Christine Baranski&Julie ]
- Besame Mucho [Frank Sinatra]
- I Gotta Right To Sing The Blues [Rosemary Clooney]
- Stormy Weather [Etta James]
- 也许你还爱我 [可歆]
- 大事な宝石 [Elements Garden]
- 琵笆语(39秒铃声版) [林海]
- コケティッシュ渋滞中 Off Vocal Ver. [SKE48]