《Ek kan jou nie vergeet nie》歌词

[00:00:00] Ek Kan Jou Nie Vergeet Nie - Monique
[00:00:19] Ek hoor jy't 'n nuwe lief gekry
[00:00:23] Ek hoor jy't 'n nuwe kans gekry
[00:00:27] En uit my hart uit is ek regtig
[00:00:32] Bly vir jou
[00:00:34] Bly vir jou
[00:00:37] Gisteraand jou kamerlig aan gesien
[00:00:41] Is sy die een wat jou hart verdien
[00:00:45] As sy die een is dan is ek regtig
[00:00:50] Bly vir jou
[00:00:52] Bly vir jou
[00:00:55] Ek kruip weg agter my trane
[00:00:59] Dit brand in my soos 'n vuur
[00:01:04] Ek onthou nog die aande
[00:01:07] Wens jy was nou nog hier
[00:01:12] Ek soek jou lippe hier teenaan my
[00:01:17] Ek soek jou arms hier rondom my
[00:01:20] Ek kan jou nie vergeet nie
[00:01:23] Jou nie vergeet nie
[00:01:25] Mis jy my
[00:01:28] Mis jy my
[00:01:30] Ek soek jou lippe hier teenaan my
[00:01:35] Soek jou vir ewig hier rondom my
[00:01:38] Ek kan jou nie vergeet nie
[00:01:41] Jou nie vergeet nie
[00:01:43] Mis jy my
[00:01:46] Sê my engel mis jy my
[00:01:57] Jy's so vinnig hier weg by my
[00:02:02] En ek soek nou nog die fout by my
[00:02:06] Jy kon so maklik die antwoord
[00:02:09] Kry en ek's bly vir jou
[00:02:12] Bly vir jou
[00:02:15] Kan jou nie los nie vergewe my
[00:02:20] Herinneringe lê rondom my
[00:02:24] Jy het so maklik vergeet
[00:02:27] Van my en ek's bly vir jou
[00:02:30] Bly vir jou
[00:02:33] Ek kruip weg agter my trane
[00:02:38] Dit brand in my soos 'n vuur
[00:02:42] Ek onthou nog die aande
[00:02:46] Wens jy was nou nog hier
[00:02:51] Ek soek jou lippe hier teenaan my
[00:02:55] Ek soek jou arms hier rondom my
[00:02:59] Ek kan jou nie vergeet nie
[00:03:02] Jou nie vergeet nie
[00:03:04] Mis jy my
[00:03:06] Mis jy my
[00:03:09] Ek soek jou lippe hier teenaan my
[00:03:13] Soek jou vir ewig hier rondom my
[00:03:17] Ek kan jou nie vergeet nie
[00:03:19] Jou nie vergeet nie
[00:03:22] Mis jy my
[00:03:24] Sê my engel mis jy my
[00:03:29] Jy sê gaan aan
[00:03:33] Waar moet ek gaan
[00:03:38] Wens ek kon jou vergeet jou vergeet
[00:03:44] Wens ek kon jou vergeet
[00:03:50] Ek soek jou lippe hier teenaan my
[00:03:54] Ek soek jou arms hier rondom my
[00:03:57] Ek kan jou nie vergeet nie
[00:04:00] Jou nie vergeet nie
[00:04:02] Mis jy my
[00:04:05] Mis jy my
[00:04:07] Ek soek jou lippe hier teenaan my
[00:04:12] Soek jou vir ewig hier rondom my
[00:04:16] Ek kan jou nie vergeet nie
[00:04:18] Jou nie vergeet nie
[00:04:20] Mis jy my
[00:04:22] Sê my engel mis jy my
[00:04:29] Mmmmm
[00:04:33] Sê my engel
[00:04:38] Mis jy my
您可能还喜欢歌手Monique的歌曲:
随机推荐歌词:
- Crush [Venke Knutson]
- 薇多莉亚的秘密(Live) [张惠妹]
- 星球本色(现场版) [谭咏麟]
- Either Or [The Ocean Blue]
- Colour the World [Sash!]
- 梦成励志歌2让梦飞翔 [梦成]
- The Girl(Color Source Remix) [Hellberg&Cozi Zuehlsdorff]
- 离开你的第二十一天 [诺诺]
- There Goes My Baby [Drifters]
- Hgwrts(Akustik Version|Live im Haubentaucher) [Schatten und Helden]
- 紫丁香 [姚莉]
- Shut Up & Dance(Acoustic Version|Walk the Moon Cover) [Lounge Music Café]
- I’m Bringin’ Home Good News [Paul Costa]
- I Want To Walk You Home [Fats Domino]
- Sin Confesarlo Todo [Ella Baila Sola]
- Show Me the Way [Ben E. King]
- Echoes [Beatenberg]
- Eager Beaver Baby(Single Version) [Johnny Burnette & The Roc]
- Intrigued [Nico And Vinz]
- Baryl Junior [Cartoon Band]
- Let’s Go Trippin’ [Dick Dale and The Del-Ton]
- Serves Me Right to Suffer [John Lee Hooker]
- Perfect Peace [Laura Story]
- Do You Know What It Means to Miss New Orleans(Remaster) [Louis Armstrong]
- Bye Bye Blackbird [胡琳]
- Get Back [Sulli]
- Take Off [Miles Davis Quartet]
- But Not For Me [Billie Holiday]
- 想和你约会 [志明]
- 桃花依旧笑春风 [蒋大为]
- Mono Rock’N’Roll [Johnny Hallyday]
- Empire Building [Tears for Fears]
- 死都有余辜(伴奏) [MC张凯]
- 好朋友 [陈星光]
- There’s A Moon Out Tonight [The Capris]
- What I’ve Done [J.Fla]
- Sois Belle Et Tais - Toi [Serge Gainsbourg]
- Les sabots d’Hélène [Georges Brassens]
- Bus Stop Boxer [Eels]
- 第1633集_傲世九重天 [我影随风]
- 爱情鸟(Live) [江映蓉]
- 磷火-(小说《盗墓笔记》同人歌) [小魂]