《Ek Kan Jou Nie Vergeet Nie》歌词

[00:00:00] Ek Kan Jou Nie Vergeet Nie - Monique
[00:00:18] Ek hoor jy't 'n nuwe lief gekry
[00:00:23] Ek hoor jy't 'n nuwe kans gekry
[00:00:27] En uit my hart uit is ek regtig
[00:00:31] Bly vir jou
[00:00:34] Bly vir jou
[00:00:36] Gisteraand jou kamerlig aan gesien
[00:00:41] Is sy die een wat jou hart verdien
[00:00:45] As sy die een is dan is ek regtig
[00:00:49] Bly vir jou
[00:00:52] Bly vir jou
[00:00:54] Ek kruip weg agter my trane
[00:00:59] Dit brand in my soos 'n vuur
[00:01:03] Ek onthou nog die aande
[00:01:07] Wens jy was nou nog hier
[00:01:12] Ek soek jou lippe hier teenaan my
[00:01:17] Ek soek jou arms hier rondom my
[00:01:20] Ek kan jou nie vergeet nie
[00:01:23] Jou nie vergeet nie
[00:01:25] Mis jy my
[00:01:27] Mis jy my
[00:01:30] Ek soek jou lippe hier teenaan my
[00:01:35] Soek jou vir ewig hier rondom my
[00:01:38] Ek kan jou nie vergeet nie
[00:01:41] Jou nie vergeet nie
[00:01:43] Mis jy my
[00:01:45] Sê my engel mis jy my
[00:01:57] Jy's so vinnig hier weg by my
[00:02:01] En ek soek nou nog die fout by my
[00:02:06] Jy kon so maklik die antwoord
[00:02:08] Kry en ek's bly vir jou
[00:02:12] Bly vir jou
[00:02:15] Kan jou nie los nie vergewe my
[00:02:19] Herinneringe lê rondom my
[00:02:23] Jy het so maklik vergeet
[00:02:26] Van my en ek's bly vir jou
[00:02:30] Bly vir jou
[00:02:33] Ek kruip weg agter my trane
[00:02:37] Dit brand in my soos 'n vuur
[00:02:42] Ek onthou nog die aande
[00:02:46] Wens jy was nou nog hier
[00:02:51] Ek soek jou lippe hier teenaan my
[00:02:55] Ek soek jou arms hier rondom my
[00:02:59] Ek kan jou nie vergeet nie
[00:03:01] Jou nie vergeet nie
[00:03:04] Mis jy my
[00:03:06] Mis jy my
[00:03:09] Ek soek jou lippe hier teenaan my
[00:03:13] Soek jou vir ewig hier rondom my
[00:03:17] Ek kan jou nie vergeet nie
[00:03:19] Jou nie vergeet nie
[00:03:22] Mis jy my
[00:03:24] Sê my engel mis jy my
[00:03:29] Jy sê gaan aan
[00:03:33] Waar moet ek gaan
[00:03:38] Wens ek kon jou vergeet jou vergeet
[00:03:44] Wens ek kon jou vergeet
[00:03:49] Ek soek jou lippe hier teenaan my
[00:03:54] Ek soek jou arms hier rondom my
[00:03:57] Ek kan jou nie vergeet nie
[00:04:00] Jou nie vergeet nie
[00:04:02] Mis jy my
[00:04:04] Mis jy my
[00:04:07] Ek soek jou lippe hier teenaan my
[00:04:12] Soek jou vir ewig hier rondom my
[00:04:16] Ek kan jou nie vergeet nie
[00:04:18] Jou nie vergeet nie
[00:04:20] Mis jy my
[00:04:22] Sê my engel mis jy my
[00:04:28] Mmmmm
[00:04:33] Sê my engel
[00:04:37] Mis jy my
您可能还喜欢歌手Monique的歌曲:
随机推荐歌词:
- Hunting High And Low [Coldplay]
- 偿还 [王菲]
- Thunder Underground(Album Version) [Ozzy Osbourne]
- Shine A Little Light [Jeremy Fisher]
- 阿妹的心 [关牧村]
- Paper Paper [Michita&BRON-K]
- Poison Prince [Amy MacDonald]
- Bloody Mary Morning(Alternate Version) [Willie Nelson]
- How Could I Know (Love Was To Go) [Raul Seixas]
- Can We Start Again [Tindersticks]
- 心里一大块 [运祺]
- Birthday Girl(Explicit) [Raleigh Ritchie]
- 红酥手 [天璇]
- Qué Nos Está Pasando? [Manuel Carrasco]
- A Veces Fuí(Remastered) [aleks syntek]
- You’re Nearer [Shirley Bassey]
- The Touch Of Your Lips [Tony Bennett]
- i’ll Be Home For Christmas [Elvis Presley]
- Het Zou Niet Mogen Zijn(Album Version) [Noordkaap]
- Grace [Jars of Clay]
- El Lucero [Joselito]
- Moulin rouge [Les Compagnons De La Chan]
- Stars [罗克塞特]
- 拜托 [孙晨]
- It’t Sad to Belong [Piolo Pascual]
- Hit The Ground [Lizz Wright]
- White Christmas [Patti Page]
- Don’t Worry ’Bout Me [Billie Holiday]
- Cadillac [Bo Diddley]
- 2017南昌新五月花DTS Deep电音现场 [DJ阿涛]
- 届かない恋 [上原れな]
- (Feat. Devicehoon, ABEL) [Benny Kim]
- You Keep Me Waiting [Snoh Aalegra]
- Christmas Song (Merry Christmas To You) [Nat King Cole]
- You Are Not Alone [Hit Co. Masters]
- Late November [Sandy Denny]
- These Foolish Things (Remind Me of You) [Billie Holiday]
- All That Heaven Will Allow [The Mavericks]
- 最孤单的心 [黎瑞莲]
- 梦的天堂 [亮先生]
- My Way(Live in Hamburg) [Roger Cicero]
- 坏人我来做 [苏霏]