找歌词就来最浮云

《Met ’n Tas en ’n Jas》歌词

所属专辑: Pienk Champagne 歌手: Monique 时长: 03:18
Met ’n Tas en ’n Jas

[00:00:00] Met 'n Tas en 'n Jas - Monique

[00:00:07] Berlyn

[00:00:09] Madrid die land van heuning en wyn

[00:00:12] Barcelona of in Argentinië

[00:00:15] Tango op 'n trein

[00:00:20] Parys

[00:00:22] Die ewenaar Alaska se ys

[00:00:25] Rio de Janeiro Victoria valle

[00:00:29] Waarheen wil jy reis

[00:00:33] As jy sê Jy soek avontuur

[00:00:40] Watter koers vat dit jou

[00:00:45] Met 'n tas en 'n jas kom ek saam

[00:00:51] Met 'n sak ingepak kom ek saam

[00:00:58] Jy gaan nie alleen nie

[00:01:00] Saam met jou wegraak

[00:01:03] Saam met jou nog stories opmaak

[00:01:07] Saam

[00:01:11] Met 'n tas en 'n jas kom ek saam

[00:01:20] L A

[00:01:21] Of Vegas waar die liggies verlei

[00:01:25] Spanje of in Cuba

[00:01:26] Waar jy die beste koffie sal kan kry

[00:01:33] Hawaii

[00:01:35] Of Blouberg waar die winde verwaai

[00:01:38] Die Amazone en die diepste bosse

[00:01:41] Waar die onheil draai

[00:01:46] As jy sê Jy soek avontuur

[00:01:53] Watter koers vat dit jou

[00:01:58] Met 'n tas en 'n jas kom ek saam

[00:02:04] Met 'n sak ingepak kom ek saam

[00:02:11] Jy gaan nie alleen nie

[00:02:13] Saam met jou wegraak

[00:02:16] Saam met jou nog stories opmaak

[00:02:20] Saam

[00:02:24] Met 'n tas en 'n jas kom ek saam

[00:02:29] Vat my saam

[00:02:31] Waar jy ookal heen gaan

[00:02:36] Ek en jy

[00:02:38] Soveel om te sien en te kry

[00:02:41] Met 'n tas en 'n jas kom ek saam

[00:02:47] Met 'n sak ingepak kom ek saam

[00:02:54] Jy gaan nie alleen nie

[00:02:56] Saam met jou wegraak

[00:02:59] Saam met jou nog stories opmaak

[00:03:03] Saam

[00:03:07] Met 'n tas en 'n jas kom ek saam