找歌词就来最浮云

《Pienk Champagne》歌词

所属专辑: Pienk Champagne 歌手: Monique 时长: 03:31
Pienk Champagne

[00:00:00] Pienk Champagne - Monique

[00:00:08] Y's sterker as 'n storm

[00:00:12] Jy's wilder as die wind

[00:00:16] Jy kyk nog na die wêreld

[00:00:19] Deur die oë van 'n kind

[00:00:24] Jou speelgrond is die somer

[00:00:28] Jy maak net soos jy wil

[00:00:32] Jy vlei my met jou woorde

[00:00:34] Maak die wêreld om my stil

[00:00:40] Want jy soen is soos pienk Champagne

[00:00:44] Jou sagte mond wat my lippe lyn

[00:00:48] Nêrens êrens anders

[00:00:50] As hier in jou arms

[00:00:52] Kaalvoet in die gras

[00:00:54] Weet ons waar die wind ons waai

[00:00:58] En jy maak my vry

[00:01:00] Steel my hart want jy kan hom kry

[00:01:04] En ek wens ek kon verdwyn

[00:01:10] In jou soen soos pienk Champagne

[00:01:20] Ek het rusteloos gewonder

[00:01:24] Ek moes op my eie staan

[00:01:28] Net 'n swerwer totdat

[00:01:29] Jy vir my kom wys het

[00:01:32] Waaroor liefde gaan

[00:01:36] My lewe is 'n raaisel

[00:01:40] Jy lees my soos 'n boek

[00:01:44] As jou oë in myne wegraak

[00:01:46] Weet ek jy't na my kom soek

[00:01:52] Want jou soen is soos pienk Champagne

[00:01:56] Jou sagte mond wat my lippe lyn

[00:02:00] Nêrens êrens anders as hier in jou arms

[00:02:04] Kaalvoet in die gras

[00:02:06] Weet ons waar die wind ons waai

[00:02:10] En jy maak my vry

[00:02:13] Steel my hart want jy kan hom kry

[00:02:17] En ek wens ek kon verdwyn

[00:02:22] In jou soen soos pienk Champagne

[00:02:32] Pienk Champagne

[00:02:37] Jou soen jou soen jou soen

[00:02:40] Jou soen is soos pienk Champagne

[00:02:44] Jou sagte mond wat my lippe lyn

[00:02:48] Nêrens êrens anders as hier in jou arms

[00:02:52] Kaalvoet in die gras

[00:02:54] Weet ons waar die wind ons waai

[00:02:58] En jy maak my vry

[00:03:00] Steel my hart want jy kan hom kry

[00:03:04] En ek wens ek kon verdwyn

[00:03:10] In jou soen soos pienk Champagne

[00:03:18] Soen soos pienk Champagne

[00:03:24] Pienk Champagne

随机推荐歌词: