找歌词就来最浮云

《Valkenburg》歌词

所属专辑: Ddisselblom 歌手: Ddisselblom 时长: 02:34
Valkenburg

[00:00:00] Valkenburg - Ddisselblom

[00:00:00] Written by:Lorette Coete/Ingrid Jonker

[00:00:11] Hierdie Valkenburg het ek ontvlug

[00:00:15] En dink my nou aan Gordonsbaai terug

[00:00:19] Ek speel met paddavisse in 'n stroom

[00:00:23] En kerf swastikkas in rooikransboom

[00:00:30] Ek is die hond wat op die strande draf

[00:00:34] En dom allenig teen die aandwind blaf

[00:00:38] Ek is die seevoël wat verhonger daal

[00:00:43] En dooie nagte opdis in 'n maal

[00:00:57] Die God wat jou geskep het

[00:01:00] Uit die wind

[00:01:01] Sodat my smart in jou

[00:01:03] Volmaaktheid vind

[00:01:05] My lyk lê uitgespoel in wier en gras

[00:01:09] Op al die plekke waar ons eenmaal was

[00:01:18] En in die aand by Gordonsbaai

[00:01:23] Het sy kinderlik geraai

[00:01:27] Waar die lelieblom kon wees

[00:01:31] En haar hart van pyn genees

[00:01:36] In haar soektog raak haar hand

[00:01:40] Aan die onkruid op die strand

[00:01:44] Word haar oë sag en blind

[00:01:49] Waai haar drome in die wind

[00:01:54] Hurk sy roerloos vasgerank

[00:02:00] Toegemaak deur wier en sand

[00:02:05] Hurk sy roerloos vasgerank

[00:02:11] Toegemaak deur wier en sand

随机推荐歌词: