找歌词就来最浮云

《Moervrou》歌词

所属专辑: Grootste Treffers 歌手: Ddisselblom 时长: 03:17
Moervrou

[00:00:00] Moervrou - Ddisselblom

[00:00:00] Written by:Johrné van Huyssteen

[00:00:28] Daar's verf aan sy vingers

[00:00:31] Die dosent vra of ek dom is

[00:00:34] Ek sê jou moer vrou

[00:00:37] Ek's 'n Michael Angelo

[00:00:43] En ek is 'n takhaarmens

[00:00:46] En ek is 'n oorbelseun en

[00:00:49] Jou pa jaag my weg

[00:00:52] Jou pa sê my sleg

[00:00:58] En ek is nie 'n janknaphand

[00:01:01] En ek is nie 'n tokkelok en

[00:01:04] Jou ma skreeu op my

[00:01:07] Jou ma verkleineer my

[00:01:13] Maar ek is 'n 'genuine' ou

[00:01:16] En ek is so 'genuine' lief vir jou

[00:01:19] En jy bly by my

[00:01:22] Want jy is lief vir my

[00:01:27] En ek is nie 'n braaivleis-ou

[00:01:31] En ek is nie 'n boepensklong en

[00:01:34] Jou boetie slaan my

[00:01:37] Jou boetie boelie my

[00:01:42] En ek is nie 'n joller nie

[00:01:46] En ek is nie 'n verneuker nie

[00:01:49] Maar jou sussie 'try' my

[00:01:52] Jou sussie laaik my

[00:01:57] Maar ek is 'n 'genuine' ou

[00:02:00] En ek is so 'genuine' lief vir jou

[00:02:03] En jy bly by my

[00:02:07] Want jy is lief vir my

[00:02:12] Maar ek is 'n 'genuine' ou

[00:02:15] En ek is so 'genuine' lief vir jou

[00:02:18] En jy bly by my

[00:02:22] Want jy is lief vir my

[00:02:26] Lief vir my

[00:02:37] Maar ek is 'n 'genuine' ou

[00:02:40] Maar bly lief vir jou

[00:02:42] Jy bly lief vir my

[00:02:47] Maar ek is 'n genuine ou

[00:02:50] Maar bly lief vir jou

[00:02:52] Jy bly lief vir my

[00:02:57] Maar ek is 'n genuine ou

[00:03:00] Maar bly lief vir jou

[00:03:02] Jy bly lief vir my

[00:03:07] Maar ek is 'n genuine ou

[00:03:10] Maar bly lief vir jou

[00:03:12] Jy bly lief vir my