《Bobotie》歌词

[00:00:00] Bobotie - Ddisselblom
[00:00:00] Written by:Johrné van Huyssteen/Jaco Spies
[00:00:11] Sy was nie oulik sy was nie vroulik
[00:00:15] Sy was nie eintlik baie mooi nie
[00:00:19] Maar ek sien haar voor haar stofie
[00:00:23] En ek ruik haar lekker bobotie
[00:00:28] Ek het haar sien loop
[00:00:29] Tussen die Kaap en Grabouw
[00:00:36] Sy was bietjie mank
[00:00:37] Maar ek het geweet
[00:00:38] Met haar gaan ek trou
[00:00:44] Dit was een somernag
[00:00:46] En 'n bietjie sweet
[00:00:48] Toe staan ons voor die magistraat
[00:00:50] En sweer die eed
[00:00:53] Sy was nie oulik sy was nie vroulik
[00:00:57] Sy was nie eintlik baie mooi nie
[00:01:01] Maar ek sien haar voor haar stofie
[00:01:05] En ek ruik haar lekker bobotie
[00:01:10] Na 6 kinders en dieselfde huis
[00:01:13] Het die huwelik verbrokkel
[00:01:14] Soos 'n slegte kys
[00:01:18] Ek het hard geskreeu en
[00:01:19] Hard probeer
[00:01:21] Maar die armoede was vir haar
[00:01:23] Net te seer
[00:01:26] Die welsyn sny hulle voorraad
[00:01:28] Maar fyntjies
[00:01:30] En so het die bobotie gekom
[00:01:32] Sonder rosyntjies
[00:01:35] Jy's nie oulik jy's nie vroulik
[00:01:39] Jy's nie eintlik baie mooi nie
[00:01:43] Maar ek sien jou voor jou stofie
[00:01:48] En ek ruik jou lekker bobotie
[00:01:52] Dit was in jaar 28
[00:01:54] Toe ou dokter diagnoseer
[00:02:00] En 4 maande later
[00:02:02] Moes die kospotte my leer
[00:02:09] Bobotie is 'n knewel
[00:02:10] As jy sy kuns nie ken
[00:02:13] En sonder my vroutjie
[00:02:14] Sou ek sy resep nooit wen
[00:02:17] Jy was nie oulik jy was nie vruolik
[00:02:21] Jy was nie eintlik baie mooi nie
[00:02:26] Maar ek mis jou voor ons stofie
[00:02:30] En ek mis ons lekker bobotie
[00:02:34] Ek het nog een laaste keer
[00:02:36] 'N kransie gaan lê
[00:02:42] En ek was gedwing
[00:02:44] Om die volgende te sê
[00:02:51] Jy was nie oulik jy was nie vruolik
[00:02:55] Jy was nie eintlik baie mooi nie
[00:02:59] Maar ek mis jou voor ons stofie
[00:03:03] En ek mis ons lekker bobotie
您可能还喜欢歌手Ddisselblom的歌曲:
随机推荐歌词:
- 怂恿 [贾逸可]
- 不要再沉默 [张斯斯&李贺]
- Angel [Darren Hayes]
- Neighbors [The Academy Is...]
- Withered [Amorphis]
- 1000 Mal [Dana Winner]
- 释迦牟尼佛心咒(协绕降泽仁波切) [佛教音乐]
- Take This Time [Sean Maguire]
- 最美丽的时候(探戈) [星月组合]
- FROM FAR DISTANCE [TWO-MIX]
- Strike Up The Band [Chris Connor]
- Barracuda [Heartclub]
- Déjenme Vivir [Celia Cruz]
- Mas [Kinky]
- The Middle Of Love [Blossom Dearie&Teddy Wils]
- You’ve Changed [Julie London]
- Run This Town [Shindig Society]
- A Barcelona Llegan los Olés [Rafael Farina]
- 当你远行 [蔡照&陈秋实]
- Twilight Time [The Platters]
- Easy Life [Gregory Isaacs&Dennis Bro]
- A Woman, a Lover, a Friend [Jackie Wilson]
- The Other Woman(Live) [Nina Simone]
- 致谢辞(《钟无艳》国语翻唱) [余半声]
- The Great Speckled Bird [Johnny Cash]
- 生命的河流 [阿嘎尔]
- In the Jailhouse Now [Jimmie Rodgers]
- Route 66 [Chuck Berry]
- 心爱的觅后悔 [黄乙玲]
- Ain’t It a Shame [Union Of Sound]
- Red Red Wine (In the Style of Ub40)(Karaoke Version) [Ameritz Karaoke Decades]
- La arenosa [Lorena Astudillo]
- Nora Malone [Teresa Brewer]
- If I Give My Heart to You [Doris Day]
- Twistin’ U.S.A [Chubby Checker]
- Shake It off (Taylor Swift Cover) [Acoustic Guitar Tribute P]
- Heaven & Hot Rods(LP版) [Stone Temple Pilots]
- 甲方乙方 [刘涛]
- 草原之夜(恰恰 草原歌曲) [费玉清]