《Agter Elke Man》歌词

[00:00:00] Agter Elke Man - Steve Hofmeyr
[00:00:31] Ek scheme 'n ou score nooit nie
[00:00:34] Life se rules maak jou te dronk
[00:00:37] En die breaks lê soms so ver weg
[00:00:40] Deur die tralies van 'n tronk
[00:00:43] Jan wolm se baksteenhuisie
[00:00:46] Antie stienie se kombers
[00:00:49] Waar sy en sarie suffer
[00:00:52] Swaarkry ensovoorts
[00:00:56] Liana is nou steve sin
[00:00:58] Colien se hart is dood
[00:01:01] Oor boyfriends wat op bikes ry
[00:01:04] En rondry sonder brood
[00:01:07] Daars 'n vrou wat weet wat aangaan
[00:01:10] Agter elke man
[00:01:13] Al staan sy daar en die trane loop
[00:01:16] Saggies oor haar wang
[00:01:20] Almal maak tog foute
[00:01:23] Saam maak ons 'n span
[00:01:26] Solank as daar 'n vrou staan
[00:01:29] Agter elke man
[00:01:37] Toy boy bly 'n jailbird
[00:01:39] En 'n welfare goose se smile
[00:01:43] Want daars net regtig rykdom
[00:01:45] As daar goud is in jou hart
[00:01:48] Kom surprise my met jou oe
[00:01:51] Waar elkeen op sy eie jol
[00:01:55] Ek scheme dit kan nie werk nie
[00:01:57] Want vir elkeen is daar n rol
[00:02:00] Een speel hy weet wat vry is
[00:02:04] Vasgevang in n game
[00:02:07] Speel maar waar jy lus het pel
[00:02:10] Almal is op n stage
[00:02:14] Daars 'n vrou wat weet wat aangaan
[00:02:17] Agter elke man
[00:02:20] Al staan sy daar en die trane loop
[00:02:23] Saggies oor haar wang
[00:02:26] Almal maak tog foute
[00:02:29] Saam maak ons 'n span
[00:02:33] Solank as daar 'n vrou staan
[00:02:36] Agter elke man
[00:02:55] Daars 'n vrou wat weet wat aangaan
[00:02:58] Agter elke man
[00:03:01] Al staan sy daar en die trane loop
[00:03:04] Saggies oor haar wang
[00:03:07] Almal maak tog foute
[00:03:10] Saam maak ons 'n span
[00:03:14] Solank as daar 'n vrou staan
[00:03:17] Agter elke man
[00:03:20] Solank as daar 'n vrou staan
[00:03:23] Agter elke man
您可能还喜欢歌手Steve Hofmeyr的歌曲:
随机推荐歌词:
- To The Ground [Smile Empty Soul]
- Darling [Various Artists]
- 暗恋也很快乐Club Mix(DJ版) [舞曲]
- Nothing Left [David Dunn]
- エルフの涙 [Aqua Timez]
- Not Like Me(4-Track Demo) [The Muffs&Kim Shattuck]
- I’ll Stop By Tomorrow Night [The Garden]
- I Won’t Be Long [Mae Valley]
- The Girl Can’t Help It [康威-特威提]
- Ain’t That Lovin’ You [Dennis Brown]
- 少先队辅导员之歌 [爱心童声合唱团]
- Back To The Gate [DJ SHARPNEL]
- Bendita Seas [Amistades Peligrosas]
- Tre Numeri Al Lotto (I Pappagalli) [Renato Carosone]
- Dudley [Yeah Yeah Yeahs]
- Si J’avais Su Que Notre Amour [Anais]
- Sssialdemkraterna [Eddie Meduza]
- Tenderly [Mel Tormé]
- Lover Of My Dreams [Noel Coward and Orchestra]
- She’s Alright [Bo Diddley]
- Wecker(Live) [Balbina]
- The Brave Cossacks [The Red Army Choir]
- Marie trempe ton pain [Monsieur Doudou et ses pe]
- I Can’t Give You Anything but Love [Fats Waller]
- Novocaine For The Soul(Moog Cookbook Remix) [Eels]
- 死在江南烟雨中 [MC后者]
- A Design For Life Originally Performed By Manic Street Preachers(Karaoke Version)(伴奏) [Sunfly Karaoke]
- Oh You Beautiful Doll [Buddy Holly]
- Te Vengo A Buscar [El Plan]
- 山菊花 [中央人民广播电台少年广播合唱团]
- Heading Home [Brenda Lee]
- 働く♀の子 [Lecca]
- 2 Bottles 2 Rooms [Newell]
- 小花 [佟朝格图]
- 香港Band坛盛事:难忘八十年代 [灵伟]
- Diamonds Are A Girl’s Best Friend [Marylin Monroe]
- So I’ve Been Told [Cliff Richard]
- 疏远 [丁泽群]
- 为梦想领航(伴奏) [华语群星]
- Night And Day [Oscar Peterson&Porter]
- The Ace in the Hole(Remastered 2018) [Lee Wiley]
- 十年前的爱 [苏芮]