《Persvetkryt》歌词

[00:00:00] Persvetkryt - Steve Hofmeyr
[00:00:12] Vat 'n pers vetkryt want
[00:00:15] Jou ma is uit skryf ek's baie
[00:00:18] Cool teen die gangmuur uit
[00:00:20] Vat 'n rooi en geel en 'n pers
[00:00:23] En blou en onderstreep jou kunswerk gou
[00:00:35] Vat 'n ystergraaf want jy's baie braaf
[00:00:39] Grou 'n gat of twee in 'n hoek in die yard
[00:00:43] Begrawe daar jou ma se kar se sluitels
[00:00:48] Tot sy baie mooi vra
[00:00:57] Sê dan ugg ugg o nee jy weet nie meer
[00:01:01] Maar jy sal onthou as sy jou vertrou
[00:01:05] Met 'n rand of twee en 'n uur of meer
[00:01:09] Van chocolates en sweets by die hoek kafee
[00:01:20] Verras jou ma en pa met 'n vyfster
[00:01:23] Maal gooi 'n eier of tien sommer dop en al
[00:01:28] En 'n bak vol meel en nog pypkaneel
[00:01:32] Vir 'n bietjie smaak om hul bly te maak
[00:01:41] Hier's 'n lekker game genaamd Tarzen en
[00:01:44] Jane jy sien jy hang aan 'n lig in die geheim
[00:01:49] Shhh jy wag vir jou boetie as hy onderdeur
[00:01:52] Loop smyt 'n hand vol tert reg tussen sy oë
您可能还喜欢歌手Steve Hofmeyr的歌曲:
随机推荐歌词:
- 雪儿达娃 [雪儿达娃]
- 凌晨两点 [李健]
- 青春火焰 [张德兰]
- The Second Time Around [Ray Conniff]
- 长流不息 [黎瑞恩]
- 自作聪明 [韩小薰]
- We In Da Club(Explicit Version) [Bow Wow]
- This Too Shall Be Made Right [Derek Webb]
- 既然爱了 [朱永飞&代茜]
- 还是你先开了口 [海哲明]
- I Don’t Want To Talk About It (Live) [张惠妹]
- There’ll Be No Teardrops Tonight [George Jones]
- Only Tonight [佐藤朱美]
- Mockingbird [Inez Foxx]
- Sweet Little Rock & Roller [Chuck Berry]
- Bali Ha’i [Andy Williams]
- Pinball Wizard / See Me Feel Me [The Cascade Players]
- This Will Be [Cupid and The Valentines]
- Merry Xmas Everybody [Rhymes ’n’ Rhythm]
- All My Rowdy Friends Are Coming over Tonight [Country Pop All-Stars&Cou]
- Mailman, Bring Me No More Blues [Buddy Holly]
- Broken Hearted Woman 2007(Acoustic Mix) [Jessica Jay]
- Cup Of Loneliness [George Jones]
- Sewu Kutho [Didi Kempot]
- Dame Argumentos (Cardio Tour) [Miguel Bose]
- 盼得一生爱相随 [苏晓凤]
- Remembering a Room That Isn’t There [flatsound]
- Stop Hurting People [Pete Townshend]
- Blue Velvet [The Moonglows]
- Hot2Touch [Felix Jaehn&Hight&Alex Ai]
- Sorrowful Blues [Bessie Smith&D.R]
- Sena Ntter, Tomma Glas(feat. Veronica Maggio) [Ison & Fille&Veronica Mag]
- Mon dieu(Remastered) [Edith Piaf]
- Love Sosa [Chief Keef]
- 快乐英语第五册UNIT4-23 [有声读物]
- Stone Deaf In The USA [Motorhead]
- The Scene Between [The Go! Team]
- 因你别离 [林志美]
- After the Love Has Gone [Earth,Wind And Fire]