找歌词就来最浮云

《Ek Wil vir Jou》歌词

所属专辑: 20 Goue Treffers 歌手: Monique 时长: 03:41
Ek Wil vir Jou

[00:00:00] Ek Wil vir Jou (我愿为你) - Monique

[00:00:05] Lyricist:Christa Steyn

[00:00:10] Composer:Christa Steyn

[00:00:15] Ohhh

[00:00:22] Ahhh

[00:00:35] Jy

[00:00:36] Met jou drome

[00:00:38] En gedagtes in jou oë

[00:00:42] Jy

[00:00:43] Met jou vrede

[00:00:44] Wat in elkeen hoop en glo

[00:00:48] Jy

[00:00:49] Met jou deernis

[00:00:51] Jou geduld en jou verstaan

[00:00:54] Jy

[00:00:56] Wat jou seer alleen wil dra

[00:01:02] Ek wil vir jou

[00:01:07] Somer wees en stilte gee

[00:01:11] Ek wil vir jou

[00:01:13] Die son gaan haal die wind die see

[00:01:17] Ek wil so graag

[00:01:21] Myself vir jou gee

[00:01:27] Ek wil vir jou

[00:01:33] Somer wees en stilte gee

[00:01:37] Ek wil vir jou

[00:01:39] Die son gaan haal die wind die see

[00:01:43] Ek wil so graag

[00:01:47] Myself vir jou gee

[00:01:55] Ohhh

[00:02:02] Jy

[00:02:03] Met jou woorde en gebede in jou hart

[00:02:08] Jy

[00:02:09] Met jou vreugde so in oorvloed uit jou hand

[00:02:14] Jy

[00:02:16] Met jou wysheid jou geloof in elke dag

[00:02:21] Jy

[00:02:22] Met die seer agter jou lag

[00:02:28] Ek wil vir jou

[00:02:34] Somer wees en stilte gee

[00:02:37] Ek wil vir jou

[00:02:40] Die son gaan haal die wind die see

[00:02:44] Ek wil so graag

[00:02:48] Myself vir jou gee

[00:02:54] Ek wil vir jou

[00:02:59] Somer wees en stilte gee

[00:03:03] Ek wil vir jou

[00:03:05] Die son gaan haal die wind die see

[00:03:09] Ek wil so graag

[00:03:13] Myself vir jou gee

[00:03:22] Ahhh

[00:03:29] Myself

[00:03:32] Vir jou ge