《Pampoen》歌词

[00:00:00] Pampoen (南瓜) - Steve Hofmeyr
[00:00:08] Sing sing jou woorde teen my vas
[00:00:15] Bring jou hele lewe in 'n tas
[00:00:23] Vat 'n trein na bloemfontein
[00:00:27] En die 506 na petrus steyn
[00:00:31] En as jy wil vat daar 'n bicycle
[00:00:39] Volg volg die grondpad teen die bult
[00:00:48] Hol oor die velde as jy wil
[00:00:56] Hier wag ek die jare om
[00:00:59] Vir 'n stofwolk op die horison
[00:01:03] Of iets soortgelyk
[00:01:07] Wat soos jy lyk
[00:01:11] Ek't nog 'n vrot pampoen en 'n stukkende skoen
[00:01:15] En 'n trekker wat se tires lek
[00:01:19] Vir alles wat ek aan jou gedoen het
[00:01:23] Kom jy by my intrek
[00:01:27] Ek't nog 'n vrot pampoen en 'n stukkende skoen
[00:01:31] En 'n plaas wat ek afbetaal
[00:01:35] Vir alles wat ek aan jou gedoen het
[00:01:39] Kom jy om my te haal
[00:01:47] Stuur stuur my liefde vir jou ma
[00:01:56] Maar as jy kom los haar net daar
[00:02:03] My baby hier's net plek vir die drie van ons
[00:02:07] Want dis ek en jy en 'n af oorhond
[00:02:11] Sy naam is roof maar hy's al jare doof
[00:02:19] Bring bring daai goedjies wat jou pla
[00:02:27] En ek maak 'n ring van ogiesdraad
[00:02:35] Ek spaar nog vir die diamant
[00:02:39] En 'n donkiekar vir die predikant
[00:02:43] Ek sal moet blomme leen
[00:02:47] Tot dit eendag re n
[00:02:51] Ek't nog 'n vrot pampoen en 'n stukkende skoen
[00:02:55] En 'n trekker wat se tires lek
[00:02:59] Vir alles wat ek aan jou gedoen het
[00:03:03] Kom jy by my intrek
[00:03:07] Ek't nog 'n vrot pampoen en 'n stukkende skoen
[00:03:11] En 'n plaas wat ek afbetaal
[00:03:15] Vir alles wat ek aan jou gedoen het
[00:03:19] Kom jy om my te haal
[00:03:23] Kom jy om my te haal
您可能还喜欢歌手Steve Hofmeyr的歌曲:
随机推荐歌词:
- Ring Finger [Rjd2]
- Cut Me Up(Explicit) [har mar superstar]
- 九九艳阳天 [白雪]
- 桃花朵朵开 [群星]
- Down In The Meadow [Marylin Monroe]
- 黑黑黑 [陈震东]
- Down(Album Version) [Point of Grace]
- You Will Find Me There [Carole King]
- Story [Ms.OOJA]
- 第1106集_傲世九重天 [我影随风]
- Village Green Preservation Society [Ray Davies]
- Portrait Of My Love [Geoff Love]
- Io Innamorata(2001 Remaster) [MiNa]
- 山丘【致刘雨城】 [李宗盛]
- En Ruanda o en Paris [Estirpe]
- Five Little Ducks [Kiddie Fit]
- Sweet Georgia Brown [Carol Channing]
- That Old Feeling [Alice Faye]
- Nightbird [Labelle]
- カナシキヒステリックガール [ナノウP&初音ミク]
- Romantica [Dalida]
- 时光正好 [优一]
- 谁可改变 [李克勤]
- Sama-Sama Tahu [Hivi!]
- Página Manchada [Gerson Rufino]
- 魂伤 [渔圈&暴力东邪]
- Careless Love [Nat King Cole]
- 执愿(伴奏) [李景俐]
- No Sleeep [Janet Jackson]
- 芥菜种 [李想]
- 爱到最后都是恩情 [DJ王子光&MC王词]
- Almost Grown [Chuck Berry]
- I’ve Got A Crush On You [Ella Fitzgerald]
- Papa’s Home [Widespread Panic]
- UP TO YOU(Live) [大粉乐队]
- Four White Horses [MyTunes]
- Rosalie [Artie Shaw]
- 莫非南淮无旧事 [抟息er]
- Too Good To Be True [Danny Avila&The Vamps&Mac]
- Rubber Ball [Bobby Vee]
- 继续沉醉 [Beyond]
- 第2532集_百炼成仙 [祁桑]